Highveld Butchery

Highveld Butchery Creating Meat Magic Daily !! ๐Ÿฅฉ

Van veld tot vrieskas. ๐ŸฅฉWildsbewerking โ€” alles van vleispakke tot biltong, wors en droรซwors. ๐ŸคฉKontak ons gerus vir meer ...
12/05/2026

Van veld tot vrieskas. ๐Ÿฅฉ

Wildsbewerking โ€” alles van vleispakke tot biltong, wors en droรซwors. ๐Ÿคฉ

Kontak ons gerus vir meer inligting! Slegs telefonies of per whatsapp. ๐Ÿ˜‰

๐Ÿ“Œ Slaghuis ure vir die vakansie dae in die week :
27/04/2026

๐Ÿ“Œ Slaghuis ure vir die vakansie dae in die week :

๐Ÿฃ HIGHVELD BUTCHERY โ€“ EASTER TRADING HOURS ๐ŸฃMonday โ€“ Thursday07:30 โ€“ 18:00Friday (Good Friday)ClosedSaturday07:30 โ€“ 13:0...
01/04/2026

๐Ÿฃ HIGHVELD BUTCHERY โ€“ EASTER TRADING HOURS ๐Ÿฃ

Monday โ€“ Thursday
07:30 โ€“ 18:00

Friday (Good Friday)
Closed

Saturday
07:30 โ€“ 13:00

Sunday (Easter Sunday)
Closed

Monday (Family Day)
Closed

Public Holiday โ€“ 27 April
07:30 โ€“ 13:00

๐Ÿ”ฅ HIGHVELD BUTCHERY ANNOUNCEMENT ๐Ÿ”ฅWeโ€™re excited to introduce our NEW limited edition productโ€ฆ๐Ÿฅฉ CHOCOLATE BOEREWORS! ๐ŸซYes...
01/04/2026

๐Ÿ”ฅ HIGHVELD BUTCHERY ANNOUNCEMENT ๐Ÿ”ฅ

Weโ€™re excited to introduce our NEW limited edition productโ€ฆ

๐Ÿฅฉ CHOCOLATE BOEREWORS! ๐Ÿซ

Yes, you read that right!
A perfect mix of premium beef & rich chocolate โ€“ just in time for Easter!

๐Ÿ‘‰ Perfect for the braai
๐Ÿ‘‰ Loved by kids (and brave adults ๐Ÿ˜…)
๐Ÿ‘‰ Only available TODAY!

First 50 customers get a FREE tasting!

โ€ฆ

๐Ÿ˜† APRIL FOOLS!

But donโ€™t worry โ€“ we do have the real stuff ready for your Easter braai ๐Ÿ”ฅ

Come visit us for quality you can trust!

En die Wenners is : ๐ŸŽŸ๏ธ Paul Bester Tracy van Straaten Chelize Vermeulen Rina Venter Baie geluk - ons sal vir julle n boo...
27/03/2026

En die Wenners is : ๐ŸŽŸ๏ธ

Paul Bester
Tracy van Straaten
Chelize Vermeulen
Rina Venter

Baie geluk - ons sal vir julle n boodskap stuur !

๐ŸŽŸ๏ธ WEN 1 VAN 4 DUBBELKAARTJIES! ๐Ÿ‰Daar is 8 kaartjies beskikbaar vir die Cheetahs vs EP wedstryd hierdie naweek by Shimla...
25/03/2026

๐ŸŽŸ๏ธ WEN 1 VAN 4 DUBBELKAARTJIES! ๐Ÿ‰

Daar is 8 kaartjies beskikbaar vir die Cheetahs vs EP wedstryd hierdie naweek by Shimla Park!

๐Ÿ‘‰ 4 gelukkige wenners wen 2 kaartjies elk

Om in te skryf:
โœ”๏ธ Like hierdie plasing
โœ”๏ธ Share dit
โœ”๏ธ Tag iemand saam met wie jy wil gaan

๐Ÿ“… Wenners word Donderdag aangekondig

Moenie dit misloop nie. ๐Ÿ‘€

23/03/2026

๐Ÿ”ฅ SPESIALE AANBOD ๐Ÿ”ฅ

AB/2 โ€“ R129.90/kg
AB/5 โ€“ R112.90/kg

โœ”๏ธ Gratis opsny en verpakking

๐Ÿƒโ€โ™‚๏ธ Moenie wag nie โ€“ slegs terwyl voorraad hou

Dankie vir al die inskrywings - ons wens ons kon vir almal n kaartjie gee , maar ongelukkig kan ons net een wenner hรช : ...
19/03/2026

Dankie vir al die inskrywings - ons wens ons kon vir almal n kaartjie gee , maar ongelukkig kan ons net een wenner hรช :

๐Ÿ† Baie geluk Adre Jacobs !

Hou ons blad dop vir die volgende kompetisie, dalk is jy ons volgende wenner. ๐Ÿ˜‰

๐Ÿ‰ WEN CHEETAHS RUGBY KAARTJIES! ๐Ÿ‰Ons gee 2 kaartjies weg vir die wedstryd:Cheetahs ๐Ÿ†š Pumas๐Ÿ“… Vrydag, 20 MaartHoe om te we...
17/03/2026

๐Ÿ‰ WEN CHEETAHS RUGBY KAARTJIES! ๐Ÿ‰

Ons gee 2 kaartjies weg vir die wedstryd:
Cheetahs ๐Ÿ†š Pumas
๐Ÿ“… Vrydag, 20 Maart

Hoe om te wen:
1๏ธโƒฃ Like hierdie post
2๏ธโƒฃ Comment wie jy saam sal vat
3๏ธโƒฃ Share die post

๐ŸŽ‰ Wenner word Donderdag aangekondig!

Moenie hierdie kans misloop om die Cheetahs live te ondersteun nie! ๐Ÿ†๐Ÿ’ช

Address

93B Charles Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 15:00

Telephone

+27514460156

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Highveld Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category