04/09/2026
🥩 Die Meatmaster smaak anders.
Daar is iets omtrent die vleis van ‘n Meatmaster lam wat jou reguit terugneem na daardie nostalgiese smaak wat deesdae moeilik is om te vind.
“Dis grootliks te danke aan die marmering van die vet tussen die spierweefsel.” deel John-William Morrison van Mohimba Boerdery.
🥩 Wil jy ook die verskil ervaar? Vind meer uit oor bestellings en WhatsApp vir Nadine: 076 862 8889