05/09/2026
Hane en henne word nou sommer maklik van mekaar onderskei!
Die hane kyk mekaar reguit in die oë… 👀
Want ja, die “manne” moet mos eers vasstel wie dink hy’s die baas!
Die hennetjies? Hulle is baie rustiger en hou hulle eerder uit die drama uit.