07/09/2026
Welkom Maandag 🌞 Mengelmoes Kardoes is oop en uit Zonia se Kombuis is daar lekker vars kaasskons en kaneel en appel muffins. In die yskas is daar Albie Kruger Beukes se koeksisters en gevriesde etes. Kom loer in want die rakke het vele verassings vir feskenke of iets om te eet. Onthoh jou Kookkos Donderdag bestelling teen Woensdag 12h00 en hou die blad dop vir daaglikse etes en lekkernye.
Zonia se Kombuis
Kookkos Donderdag
10 September
Hoendersosatie, aartappel gebak, pampoenkoekies, en geroosterde groente, R60pp
Nagereg broodpoeding en vla, R18pp
Bestel asb teen Woensdag 12h00.
072 547 0457
Neem asb kennis dat Kookkos Dinsdag afgestel is tot verdere kennisgewing. Kombuis groete!