Tanja's Magic Bowl

Tanja's Magic Bowl Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tanja's Magic Bowl, Food stall, Boksburg North.

Goeie dag almal.๐ŸŒผIets anders vir die Vakansie die jaar.Ek is besig met n klas.Ek wil hoor wie sal ook belang stel om dit...
29/11/2021

Goeie dag almal.๐ŸŒผ

Iets anders vir die Vakansie die jaar.
Ek is besig met n klas.
Ek wil hoor wie sal ook belang stel om dit te wil doen?. N Online bak klas. Ek is opsoek na oumas en kleinkinders of ma's en kinders tot oupa's en kleinkinder's of jy self.!!*

PROCESS :
Jy kan my kontak op 0727923508
Kies eenige tyd van die week of naweek wat jou of julle sal pas.
Kies n resep.
Ek vedio call jou.
En ek wys stap vir stap saam julle hoe om te te maak.
Als teen n bekostigbare prys.!
En ons geniet n lekker dag vol bak en brou vir die vakansie.?.

Enige voorstel sal ook wardeer word?!.
Baie dankie
Lekker dag. ๐ŸŒผ

My new addition...!!* Baie baie dankie vir al die ondersteuning.โค
13/10/2021

My new addition...!!*
Baie baie dankie vir al die ondersteuning.
โค

Na navra maak ek nou 5 L gemmerkoekies ook.!!๐ŸŒผ
03/10/2021

Na navra maak ek nou 5 L gemmerkoekies ook.!!๐ŸŒผ

Goeie more๐Ÿ’–Something new today !!Lekker Melkos met kaneel suiker R40 vir n bakkie.Dankie vir al die ondersteuning..!!*โค
03/10/2021

Goeie more๐Ÿ’–
Something new today !!

Lekker Melkos met kaneel suiker
R40 vir n bakkie.

Dankie vir al die ondersteuning..!!*โค

Goeie more almalEk vra dat julle asb my page kan share en tag met vriende asb.Vir bestelings kontak my Tanja : 072 792 3...
23/08/2021

Goeie more almal
Ek vra dat julle asb my page kan share en tag met vriende asb.
Vir bestelings kontak my
Tanja : 072 792 3508
Ek is in Boksburg North.!!*
Baie dankie aan elkeen wat my ondersteun ek wardeer dit opreg. โค

Lekker daggie.

My something new.. Lekker Rice Krispies koekies.
23/08/2021

My something new.. Lekker Rice Krispies koekies.

7 Bottletjies Lekker Kerrieboontjies weer beskikbaar.
17/08/2021

7 Bottletjies Lekker Kerrieboontjies weer beskikbaar.

17/08/2021

Goeie middag almal..!!*๐Ÿ’
Ek vra dat julle asb my page kan share en tag met vriende asb.
Ek is in Boksburg North.
Pos landswyd.
Enige navra of bestelings kontak my
Tanja : 072 792 3508
Ek wardeer al die ondersteun baie.
Lekker dag verder โค๐ŸŒบ๐ŸŒป

Daar is 15 Bottletjies beskikbaar..!!*Gister en vandag se baksel.๐Ÿ…๐Ÿ…
17/08/2021

Daar is 15 Bottletjies beskikbaar..!!*
Gister en vandag se baksel.
๐Ÿ…๐Ÿ…

Daar is 9 Groot Bottletjies beskikbaar Daar is 5 Klein Bottletjies beskikbaar ๐ŸŒผ๐ŸŒปโค
16/08/2021

Daar is 9 Groot Bottletjies beskikbaar
Daar is 5 Klein Bottletjies beskikbaar
๐ŸŒผ๐ŸŒปโค

Lekker vars gebakte Piesangbrood weer beskikbaar..!! ๐ŸŒ๐ŸžDankie vir almal se ondersteun..!!โคEnige navra of bestelings kont...
16/08/2021

Lekker vars gebakte Piesangbrood weer beskikbaar..!! ๐ŸŒ๐Ÿž
Dankie vir almal se ondersteun..!!โค
Enige navra of bestelings kontak my asb op
Tanja: 072 792 3508.

R40 vir grooter bottletjies.๐ŸŠ๐ŸŒบ
10/08/2021

R40 vir grooter bottletjies.
๐ŸŠ๐ŸŒบ

Address

Boksburg North

Telephone

+27727923508

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tanja's Magic Bowl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tanja's Magic Bowl:

Share

Category