03/09/2026
π SLEGS 19 DAE OOR TOT VISIEFEES 2026! π
Die aftel het begin en ons kan nie wag om hierdie ongelooflike dag saam met julle te geniet nie! ππΆ
ποΈ Kaartjies is slegs R250 per persoon β ALLES INGESLUIT!
Quicket: https://www.quicket.co.za/events/333354-visie-fees-2026-saam-met-demi-lee-moore/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share
Jou kaartjie sluit in:
β¨ Toegang tot die fees vir die hele dag
π€ Stephan Nel Pre-Show
πΆ Demi Lee Moore Main Show
π‘ Toegang tot die kinderspeelpark
ποΈ Meer as 30 stalletjies om te besoek
π Gratis parkering
π
19 September 2026
π AGS iLumen Boksburg
π Hekke open vanaf 11:00
π€ Pre-Show 16:00
β Hoofvertoning 17:00
Daar is iets vir die hele gesin β kom kuier, eet, shop, geniet die musiek en maak βn dag daarvan! π€©
π₯ MOENIE WAG TOT OP DIE LAASTE OOMBLIK NIE!
Kry jou R250-kaartjie vandag en kom geniet Visiefees 2026 saam met ons!
π 19 DAE. EEN GROOT FEES. EEN ONVERGEETLIKE DAG! π