R&Double E Catering and Decor

R&Double E Catering and Decor Geen partytjie is te groot of te klein vir ons om te doen ni. Ons het bekostigbare pakkette of ons werk op u begroting.

20/07/2024
Hierdie Vrydagaanf in die Drewsaal...kom dans die prys los dit binne in Arniston ...sien jou daar!! :-)
21/01/2018

Hierdie Vrydagaanf in die Drewsaal...kom dans die prys los dit binne in Arniston ...sien jou daar!! :-)

Hierdie Vrydag 15 Desember en Volgende Saterdag 23 Desember ons krismis jol...Wasit lekke?????
11/12/2017

Hierdie Vrydag 15 Desember en Volgende Saterdag 23 Desember ons krismis jol...Wasit lekke?????

Ons wou stop maar almal wil net weet wanneer dan weer.....nou waars dit lekke.....voete gaan behoorlik jik op 15 Desembe...
10/11/2017

Ons wou stop maar almal wil net weet wanneer dan weer.....nou waars dit lekke.....voete gaan behoorlik jik op 15 Desember 2017 In die Drewsaal oooooeeeehhh mama hou my naaaaaaaat met een van die beste van die bestes die uwe Dj Ray...

Boek ons nou vir jul jaareindfunksie, spanbou, afskeid van die werk of kollegas. Ons het bekostigbare pakkette wat inslu...
06/10/2017

Boek ons nou vir jul jaareindfunksie, spanbou, afskeid van die werk of kollegas. Ons het bekostigbare pakkette wat insluit:Venue, kos van jul.keuse, drankies van jul keuse. Ons doen alles netsoos jul dit wil hê. Ook werk ons op jul begroting. Kontak my gerus by 084 341 0023.

Gister se kitchentea in Gelukshoop. Was great om vir julle te werk. Blessings!R&Double E Catering and Decor.
17/09/2017

Gister se kitchentea in Gelukshoop. Was great om vir julle te werk.
Blessings!
R&Double E Catering and Decor.

Die voete gaan weer behoorlik jik op Vrydag 29 September 2017. Weereens in die Drewsaal....met lekkkkker HOT PRICES.  En...
13/09/2017

Die voete gaan weer behoorlik jik op Vrydag 29 September 2017. Weereens in die Drewsaal....met lekkkkker HOT PRICES. En moenie vergeet nie eerste 30 FREE DOP.
SIEN JULLE DAAR!

Soet en sout Platters vir Matriekafskeid of enige funksie of byeenkoms.Bestel vroegtydig.R150 per groot platter.Kontak m...
29/08/2017

Soet en sout Platters vir Matriekafskeid of enige funksie of byeenkoms.
Bestel vroegtydig.
R150 per groot platter.
Kontak my gerus by, 084 341 0023.

Baie jare gelede was dit Tant Sannie se dans wat die hele Drew lewe gegee het. Mense het van naby en ver gekom om hul ly...
28/07/2017

Baie jare gelede was dit Tant Sannie se dans wat die hele Drew lewe gegee het. Mense het van naby en ver gekom om hul lyf n lekke tyd te kom gee....
Nou ja ladies and gents Dj Ray gaan sorg dat dit weer smaak soos TANT SANNIE VAN OUDS IN DIE DREWSAAL....

Goeie more vriende....Die opgewondenheid is GROOT.Vanaand om 19:00 (7uur) in die Drewsaal.Rieldans, eet en drink...Net v...
30/06/2017

Goeie more vriende....Die opgewondenheid is GROOT.

Vanaand om 19:00 (7uur) in die Drewsaal.
Rieldans, eet en drink...
Net vir R80
3 Pryse om te wen.

As j nog nie n kaartjie het nie kom betaal by die deur.
R40 vir kinders
Dit gaan groot pret wees.

Hoop om julle daar te sien...

Groete
R& Double E Catering and Decor.

R& DOUBLE E CATERING AND DECOR BIED AAN:n Aand vol pret en plesier met die rieldansers van die verre, verre  stofland.Ko...
14/06/2017

R& DOUBLE E CATERING AND DECOR BIED AAN:

n Aand vol pret en plesier met die rieldansers van die verre, verre stofland.
Kom geniet n RIELDANS AAND OP SY BESTE met 4 verskillende soorte warm disse, poedings en drinkgoedjies en vir die wat ietsie meer vir die koue nodig het is daar n minibar. Alles net vir R80 n kaartjie.
Waar: Drewsaal
Tyd: 7 uur
En soos gewoonlik 3 lekker pryse om te wen.
Hoop om u daar te sien.

28/04/2017

Eerstens wil ons baie, baie dankie sê aan almal wat n bydrae op ons lootjie gesit het. Mag God jul almal ryklik seen. Ons waardeur almal se ondersteuning.

Laat my toe om die gelukkige wenners van die lootjie aan te kondig.
Baie, baie geluk aan ons wenners. Weet dat dit uit ons harte kom en ons vertrou dat jul, jul pryse baie gaan geniet.

1 ste PRYS WENNER... N WELVERDIENDE NAWEEK VIR 2 BY ETNA's ACCOMODATION IN ARNISTON....
HIERDIE PRYS GAAN AAN NIEMAND ANDERS AS....MNR DONOVAN HOOGBAARD. HAPPY VALLEY, SNYMANSTR.

2de PRYS WENNER...ETE BY SPUR...HIERDIE PRYS GAAN AAN NIAND ANDERS AS...MEV MERIAM LIZWANE, ROBERTSON, MORESON

3de PRYS WENNER...R200 KONTANT...HIERDIE PRYS GAAN AAN NIEMAND ANDERS AS MAANS PRINS. BONNIEVALE, KLAWERSVLEI.

BAIE GELUK AAN ONS 3 GELUKKIGE WENNERS!

Vriendelike groete
R& DOUBLE E CATERING AND DECOR.

Address

Franslaan
Bonnievale
6730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R&Double E Catering and Decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category