15/10/2025
Oor net so bietjie meer as 2 weke is dit ons Kinder Karnaval.
π 0οΈβ£1οΈβ£ . 1οΈβ£1οΈβ£ . 2οΈβ£0οΈβ£2οΈβ£5οΈβ£
π 0οΈβ£9οΈβ£ : 0οΈβ£0οΈβ£ tot 1οΈβ£3οΈβ£ : 0οΈβ£0οΈβ£
βͺοΈ h/v MacDougall & Queensweg
Daar is nuwe speletjies en al ons ou staatmakers wat almal lank gaan besig hou.
Die dag is vir ons kinders om nog te kan speel soos kinders, maar ouers julle is meer as welkom. Hope kos, lekkergoed en handgemaakte items sal te koop wees.
π§π§π€ΈββοΈπ€ΈββοΈππ¬π§π§πππ―ππͺ
Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz