Vleisstaat

Vleisstaat Lovely meat from our free roaming cattle from our Family farm, Grootfontein, in the Free State and olive oil from Bakenshoogte, Botrivier

En daar kom ons lam op Lamb champs, Bloemfontein tweede!! 👏👏Baie geluk aan Hendri en Jess! En die lammers is by Vleissta...
29/08/2026

En daar kom ons lam op Lamb champs, Bloemfontein tweede!! 👏👏Baie geluk aan Hendri en Jess! En die lammers is by Vleisstaat beskikbaar!!👨‍🌾👩‍🌾👏


Hendri en Jess, Saterdag is lamb champs! Ons sien uit na die dag en mag julle lam wen… ons hou duimvas!!🐑👨‍🌾👩‍🌾
27/08/2026

Hendri en Jess, Saterdag is lamb champs! Ons sien uit na die dag en mag julle lam wen… ons hou duimvas!!🐑👨‍🌾👩‍🌾


🥩Ietsie spesiaals om die Kalfiefees net lekkerder te maak - 10% afslag op ons gewilde lamb shanks!!🍲Hoekom bekommerd wee...
08/08/2026

🥩Ietsie spesiaals om die Kalfiefees net lekkerder te maak - 10% afslag op ons gewilde lamb shanks!!
🍲Hoekom bekommerd wees oor kos vanaand - ons het alle bredies, lasagne en bobotie net reg vir die tafel!
🥟Moenie van die pasteie vergeet nie
EN heerlike braaiprodukte nie.
🚚Ons trokkie het net gister gearriveer met heilsame produkte vanaf die plaas.👨‍🌾🐑🐂
Kom kry alles by VLEISSTAAT!

Our venison pie is a tribute to one of our school friends, Sonia de Waal, who published the recipe in the “Landbou Boere...
01/08/2026

Our venison pie is a tribute to one of our school friends, Sonia de Waal, who published the recipe in the “Landbou Boerekos” magazine a few year ago. My family loves this recipe and “soos ons ouers altyd gesê het: My kind elke ete moet vleis, iets groens, iets geels en iets wit in hê.” Bedien dit met groenboontjoes, rooikool en kweper jellie!!🤗😋

Kom kuier by Vleisstaat vir al die wonderlike wildsnitte! Dit is mos wintertyd!😋
24/07/2026

Kom kuier by Vleisstaat vir al die wonderlike wildsnitte! Dit is mos wintertyd!😋

Heerlike vars broodjie saammet een van Vleisstaat se gewilde soppe: bees-groente sop; lam skenkel kerrie sop of gerookte...
21/07/2026

Heerlike vars broodjie saammet een van Vleisstaat se gewilde soppe: bees-groente sop; lam skenkel kerrie sop of gerookte skenkel en ertjie sop. Wat is nou beter vir aandete😋😉

Ons is so dankbaar… die trokkie het vanoggend half 6 van die plaas vertrek en het nou net veilig by Vleisstaat aangekom....
10/06/2026

Ons is so dankbaar… die trokkie het vanoggend half 6 van die plaas vertrek en het nou net veilig by Vleisstaat aangekom. Al bultend met heerlike lam, skaap, bees en allerhande wildsprodukte soos blesbok, springbok, takbok en koedoe! Môre pak ons af, so kom maak julle vrieskaste vol! 🙏🥟🥩🥓🐂🐑






We know life gets busy…Work, kids, everything in between.That’s why Vleisstaat now has an easy-to-use online shop where ...
15/05/2026

We know life gets busy…
Work, kids, everything in between.

That’s why Vleisstaat now has an easy-to-use online shop where you can order your meat anytime.

View all our products and prices online, and order when it suits you.

Simple. Convenient. Vleisstaat. 🐑

Order now: https://shop.vleisstaatdeli.com/.


11/05/2026
Gaan jy vanaand kos maak? 🤔Dink nie so nie!🤗 Kry heerlike lasagne by Vleisstaat…. Goeie vleis, regte botter en lekker ka...
08/05/2026

Gaan jy vanaand kos maak? 🤔Dink nie so nie!🤗 Kry heerlike lasagne by Vleisstaat…. Goeie vleis, regte botter en lekker kaas - wat meer kan mens vra?? Dalk ‘n slaaitjie by?😋😊

Address

Botrivier Road Botrivier, Cape Town
Botrivier
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27798010414

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleisstaat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vleisstaat:

Shortcuts

Share

Category