27/08/2024
Ons verkoop heerlike kos pakkies teen slegs R45 per kos sakkie. Een kos sakkie is genoeg om 4 mense- of 6 kinders te voed. Skakel ons gerus op 0697046668 of whatsapp ons om enige bestellings te plaas
Food sock kos pakkies is ideaal vir kleuterskole en universiteit studente maar kan deel van enige iemand se daaglikse kosmaak proses vorm
Food socks kan net so gaar gemaak word deur net water by te gooi of dit kan as n fondasie vir die aand se ete form
Ons lewer af in die Brackenfell area teen slegs n R25 aflewerings koste
Probeer gerus een van ons 9 heerlike geure