19/06/2026
Ons is te vinde by die Wintermark 🌨️⛄by Vredekloof Laerskool🏫. Kom kyk gerus na ons verskeidenheid Suurdeeg brode 🍞🥖en onthou dit mag die laaste winternaweek wees wat sulke lekker weer ⛱️sal wees. Die laaste buite braai🔥 met 'n heerlike suurdeeg brood vir die toast 🥪of saam met die vleis