08/10/2026
Kry ons top gehalte A2 Lam (heel of half) teen slegs R138.99 p/kg wanneer jy 'n heel of halwe lam koop!
Hierdie aanbod sluit in die opsny en verpakking van die heel of halwe lam!
Kom besoek ons by h/v Kruis & Protea, Ruwari centre, Brackenfell of skakel ons by 021 982 0551 om jou bestelling te plaas