14/03/2026
Baie interessante spyskaart volgende week 😋. Ek het gevra wat julle graag op die spyskaart sal wil sien, en het baie voorstelle gekry, en het net 'n paar op gesit en sal elke week met my nuwe spyskaarte dit opsit. Ek's nogals baie opgewonde en hoop julle voel dieselfde. Onthou om vroegtydig te bestel aangesien ek die meeste van my vleise marinade voor die tyd.
A very interesting menu for next week 😋. I asked for all of you to suggest what you want on the menu and I've put it on this week and will continue for the next few weeks. I'm excited and hope find it interesting as well. Please remember to place your orders in time as I marinade most of my meats ahead of time.