18/06/2026
π₯βοΈ Winter is hier! βοΈπ₯
Moenie hierdie winter koud kry nie! Kom haal jou kwaliteit braai- en kaggelhout by Klipdrif Braai.
π³ Sekelbos
π³ Kameeldoring
π³ Mopani
π³ asook soveel meer ...
Perfek vir die braai, kaggel of vuurput. Hou jou familie warm en geniet daardie lekker wintervure!
π Klipdrif Braai
1 Queen Street, Brakpan
π 066 257 9596