Schultz Bonsmaras

Schultz Bonsmaras Bonsmara Stoetery Ons streef voortdurend daarna om ons dienste te verbeter deur nuwe navorsing, opleiding, tegnologie en bemarking.

Bonsmara is die enigste ras ter wêreld wat deur ‘n goed gedokumenteerde kruisteelprogram ontwikkel is, met behulp van objektiewe aantekening van prestasie data. Streng seleksie vir ekonomiese eienskappe soos vrugbaarheid, melkproduksie, groeivermoë en aanpasbaarheid het die sterk Bonsmara ras voortgebring. Hierdie streng seleksie prosedures het grotendeels bygedra tot die feit dat Bonsmara trots d

aarin kon slaag om in net minder as 25 jaar, tot die sterkste en mees professioneel geadministreerde beesras in Suid-Afrika kon groei. Bonsmara is die mees prominente ras in Suid-Afrika, met meer as ‘n 120 000 geregistreerde beeste.

Address

Plaas Mulberry Grove
Brandfort
9400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Schultz Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category