Nampo Vroue

Nampo Vroue Nampo Vroue

Sien jy uit na Brendan Peyper  by vanjaar se NAMPO Kaap vrouetent?
14/08/2026

Sien jy uit na Brendan Peyper by vanjaar se NAMPO Kaap vrouetent?

14/08/2026
14/08/2026

Ek is al 41 jaar op reis saam met hierdie man..

Ek het toegelaat dat hy gebreek word.
Ek het ander toegelaat om hom oneerbiedig te behandel.
Ek het hom al verskeie kere sien val en opstaan.
Hy het verlam gestaan deur vrees terwyl hy gevegte in sy verstand, hart en siel geveg het.
Hy het mense vertrou en geglo wat nie in hom geglo het nie.
Hy het BAIE letsels...

Sommige mense is lief vir hierdie man, sommige hou van hom, sommige gee glad nie om vir hom nie en sommige haat hom....
Hy het goed gedoen in sy lewe, en hy het nie so goed gedoen in sy lewe nie.
Elke fout, mislukking, beproewing, teleurstelling, verraad, sukses, vreugde en prestasie het homgemaak tot wie hy vandag is.
Hy is nie perfek nie.
Hy is onstuitbaar, grasieus gebroke, maar pragtig staande...en hy sal nooit ophou leer, groei of vorentoe beweeg nie...
Hy is EK .......💗

14/08/2026

Maak seker jy kry jou kaartjies betyds vir NAMPO Kaap by https://l1nq.com/nampo2026 en onthou as jy op die terein is... Dan kan jy die vrouetent gratis besoek... Mel die Storieverteller en Damian B**r kom kuier ook vanjaar...

NAMPO Santam CFAO motors LIFT Airline AFGRI B Promotions

So jy moet onthou om jou kaartjies betyds te kry vir NAMPO Kaap / Cape
11/08/2026

So jy moet onthou om jou kaartjies betyds te kry vir NAMPO Kaap / Cape

Get ready for NAMPO Cape 2026, the Western Cape’s leading agricultural showcase, returning to Bredasdorp Park from 9 to 12 September 2026.

Ons sien baie uit om vanjaar vir Mel die Storieverteller en Damian by ons in die vrouetent te hĂȘ.
11/08/2026

Ons sien baie uit om vanjaar vir Mel die Storieverteller en Damian by ons in die vrouetent te hĂȘ.

Chris Else is nie ‘n onbekende naam as dit kom by NAMPO nie. Chris kom met die mooiste persoonlikheid vanjaar weer vir o...
20/07/2026

Chris Else is nie ‘n onbekende naam as dit kom by NAMPO nie. Chris kom met die mooiste persoonlikheid vanjaar weer vir ons kuier by NAMPO Kaap
 Wat is jou gunsteling liedjie van Chris?

Sien jy net so baie uit na NAMPO die jaar in Bredasdorp. Wel ons bring vanjaar na die Santam Vrouetent vir jou lekker ve...
14/07/2026

Sien jy net so baie uit na NAMPO die jaar in Bredasdorp. Wel ons bring vanjaar na die Santam Vrouetent vir jou lekker vermaak... Benescke Janse van Rensburg is ons MC en sal seker maak jy geniet die vrouetent... Daar gaan lekker lag en lekker huil wees... Maak seker jy kry jou NAMPO Kaap kaartjie betyds... DIe vrouetent is gratis vir alle vroue...

Address

Bredasdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nampo Vroue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nampo Vroue:

Shortcuts

Share

Category