Elim Slaghuis/ Butchery

Elim Slaghuis/ Butchery We love meat! Ons is 'n tradisionele slaghuis wat daarna streef om goeie, gehalte vleis aan kliente te voorsien. Meeste van ons produkte maak ons self!

30/08/2026

24/08/2026

πŸ”₯ HIERDIE WEEK SE PROMOSIE BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯

Maak reg vir lekker eet met goeie gehalte vleis teen pryse wat jou sak pas! πŸ₯©πŸ”₯

πŸ₯© Beef A Grade Stew – R89.99/kg
🐷 Pork Braai pack – R64.99/kg
🌭 Oom Jaap Braaiwors – R89.99/kg
πŸ₯© Ground Beef Mince – R79.99/kg

πŸ“… 25 Augustus tot 31 Augustus 2026
⏳ Terwyl voorraad hou!

Kom maak ’n draai by Elim Slaghuis – vars gehalte vleis, vriendelike diens en uitstekende waarde! πŸ‘Œ

πŸ“ 66 Langstraat, Bredasdorp
☎️ 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

Elim Slaghuis – Kwaliteit wat jy kan smaak! πŸ‚β€οΈ

We love meat!

Ons is 'n tradisionele slaghuis wat daarna streef om goeie, gehalte vleis aan kliente te voorsien. Meeste van ons produkte maak ons self!

14/08/2026
πŸ“’ GOEIE NUUS – ONS IS OOP MΓ”RE! πŸ₯©Al is Maandag 10 Augustus 2026 'n openbare vakansiedag, is Elim Slaghuis OOP vir al jou...
09/08/2026

πŸ“’ GOEIE NUUS – ONS IS OOP MΓ”RE! πŸ₯©

Al is Maandag 10 Augustus 2026 'n openbare vakansiedag, is Elim Slaghuis OOP vir al jou vleisbenodigdhede! πŸ™Œ

πŸ•— 08H00 – 13H00

Kom maak 'n draai en kry alles wat jy nodig het vir die vakansiedag se braai en kuier. πŸ”₯πŸ₯©

πŸ“ 66 Langstraat, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312

ELIM SLAGHUIS – Kwaliteit wat jy kan smaak!

πŸ‘‰ Deel gerus sodat almal weet ons is mΓ΄re oop!

Hoekom nie?
08/08/2026

Hoekom nie?

02/08/2026
πŸ₯©πŸ”₯ PROMOSIE BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯πŸ₯©Maak jou vrieskas vol met vars gehalte vleis teen uitstekende pryse!πŸ“… Geldig vanaf 30 Ju...
30/07/2026

πŸ₯©πŸ”₯ PROMOSIE BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯πŸ₯©

Maak jou vrieskas vol met vars gehalte vleis teen uitstekende pryse!

πŸ“… Geldig vanaf 30 Julie tot 1 Augustus 2026

πŸ‘ Lam Voorkwart Pakke – R134.99/kg
πŸ‘ Lam Braai Ribs – R134.99/kg
πŸ– Vark Loin- en Rib Chops – R64.99/kg (Gevries/Vars)
🌭 Vark Boerewors – R89.99/kg
πŸ₯© Ground Beef Mince – R79.99/kg

βœ… Vars gehalte vleis
βœ… Uitstekende waarde vir geld
βœ… Vriendelike diens
⏳ Terwyl voorraad hou!

πŸ“ 66 Langstraat, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

Kom kuier by Elim Slaghuis en maak gebruik van hierdie fantastiese aanbiedinge. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

πŸ₯©πŸ”₯ DIE WINSKOPE HOU AAN! πŸ”₯πŸ₯©Omdat julle so goed op ons aanbiedinge reageer, gaan ons voort met hierdie ongelooflike aanbi...
27/07/2026

πŸ₯©πŸ”₯ DIE WINSKOPE HOU AAN! πŸ”₯πŸ₯©

Omdat julle so goed op ons aanbiedinge reageer, gaan ons voort met hierdie ongelooflike aanbiedinge!

πŸ“… Vanaf 27 Julie tot 29 Julie 2026 kan jy weer hierdie gunstelinge teen fantastiese pryse kry:

πŸ₯© Pork Combo Packs – R49.99/kg
🌭 Pork Boerewors – R89.99/kg
πŸ₯© Ground Beef Mince – R79.99/kg

βœ”οΈ Vars gehalte vleis
βœ”οΈ Uitstekende waarde vir geld
βœ”οΈ Terwyl voorraad hou!

πŸ“ 66 Langstraat, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

Kom kuier by Elim Slaghuis en maak gebruik van hierdie spesiale pryse voordat dit verby is!

24/07/2026
24/07/2026

Soos Oom Syd sΓͺ..."Hulle kap daai pryse af by die plek met die groot byl". πŸͺ“

Kom kry jou naweek vleis by Elim Slaghuis/ Butchery

Address

Long Street 66
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27284241312

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elim Slaghuis/ Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elim Slaghuis/ Butchery:

Shortcuts

Share

Category