Die Hekke van die Bosveld

Die Hekke van die Bosveld Hou hierdie spasie dop - groot dinge oppad op hierdie plasie by die hekke van die bosveld

Klara-belle se nuwe boerdery is pas deur ń bitter agressiewe “coup d'état” oorgeneem. Geen lyke of bloed, maar besliste ...
31/07/2026

Klara-belle se nuwe boerdery is pas deur ń bitter agressiewe “coup d'état” oorgeneem. Geen lyke of bloed, maar besliste oorname van eienaarskap is oorgedra. ń Micro groente boerdery het tot en met hede nog nooit so ń stryd beleef nie

By die Hekke van die Bosveld glo ons sterk dat kinder arbeid ten volle benut moet word….. grappie, sy wou solank saad be...
26/07/2026

By die Hekke van die Bosveld glo ons sterk dat kinder arbeid ten volle benut moet word….. grappie, sy wou solank saad begin plant… want iemand moet die hoenders kos gee.

As julle moet weet wat in ons pasteie gaan wees sal julle beslis kom kuier
26/07/2026

As julle moet weet wat in ons pasteie gaan wees sal julle beslis kom kuier

23/07/2026

Welkom Julle!

n Plaas van zero, nul, niks…. Tot hopenlik alles…

Kom ek neem julle saam op my reis van Boer tot Bord. Deur die lekker en lag en huil en bloei gaan ek die deel met ieder en elk wat dit vir my moontlik gemaak het om my eie Plaas te kon hê. Jy wat my musiek kom luister het… innig dankbaar daarvoor.

Nou gaan ons Boer!

Address

Noord Wes
Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hekke van die Bosveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category