TVL Beesboerdery

Call Directions Website

TVL Beesboerdery TVL kuddes word ekstensief op gemengede veld geboer in die Dundee distrik, KZN. Beeste is gehard en hartwater, rooi water en galsiek bestand.

The TVL herds are farmed extensively on mixed veld in the Dundee district, KZN. Cattle are hardy and heartwater, red water and gallsick resistant. Bulls are sold at 3-years old and are rounded off with silage. The herd is extremely functional and is strictly selected for fertility, meat and milk. For more information call:
Albie - 076 346 9522
Louw - 082 466 0575

31/08/2026

Beefmaster-bulle te koop!

Ekstensief grootgemaak. Streng geselekteer vir gehardheid, vleis, vrugbaarheid en funksionaliteit.

Beefmaster bulls for sale!

Extensively raised. Strictly selected for hardiness, beef, fertility and functionality.

Louw | 082 466 0575

05/04/2024

Is jy gereed vir die Ou TVL Rooi Brahman Produksieveiling? Hierdie veiling onder beskerming van bied 130 spoggerige stoet en kommersiële diere aan.

📅: 6 April 2024
⏰: 11:00
📍: Bronkhorstspruit
💻: MEERKAT Online Auctions
📣: SHM

Bestudeer die katalogus en merk solank jou gunsteling :https://brahman.co.za/wp-content/uploads/2024/03/Ou_Transvaal_KATALOGUS.pdf

Sien julle môre!

Net 1 dag om te gaan!Ou TVL produksieveiling vind plaas op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit onder beskerming va...
05/04/2024

Net 1 dag om te gaan!

Ou TVL produksieveiling vind plaas op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit onder beskerming van die Brahman Genootskap.
Aanbod sluit in 2 lotte van 10 semenstrootjies van Duke LMP18682. Hy is een van die top Rooi Stoetbulle in die land en ook ‘n wenner van verskeie skoue.
Verbeter jou kudde met sy genetika!
Verdere diere wat ook beskikbaar sal wees op die veiling is:
70 Rooi Brahman stoetdiere:
• 23 Koeie + kalwers • 12 Dragtige koeie
• 20 Dragtige verse • 5 Oop verse
• 10 Bulle (4 kuddevaars)
60 Kommersiële vroulike diere:
• 30 Simbra verse dragtig van gerigistreerde Beefmaster bulle en afkomstig van hartwater veld.
• 30 Simbra en Brahman/Braunvieh koeie, dragtig en/of met kalwers
Vir meer inligting, klik op “Learn More” onderaan.
Vir aanwysings, klik hier https://maps.app.goo.gl/vUNidEnK6KDnve5S7

Ou TVL produksieveiling vind plaas op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit onder beskerming van die Brahman Genoots...
04/04/2024

Ou TVL produksieveiling vind plaas op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit onder beskerming van die Brahman Genootskap.
Aanbod sluit in 2 lotte van 10 semenstrootjies van Duke LMP18682. Hy is een van die top Rooi Stoetbulle in die land en ook ‘n wenner van verskeie skoue.
Verbeter jou kudde met sy genetika!
Verdere diere wat ook beskikbaar sal wees op die veiling is:
70 Rooi Brahman stoetdiere:
• 23 Koeie + kalwers • 12 Dragtige koeie
• 20 Dragtige verse • 5 Oop verse
• 10 Bulle (4 kuddevaars)
60 Kommersiële vroulike diere:
• 30 Simbra verse dragtig van gerigistreerde Beefmaster bulle en afkomstig van hartwater veld.
• 30 Simbra en Brahman/Braunvieh koeie, dragtig en/of met kalwers
Vir meer inligting, klik op “Learn More” onderaan.
Vir aanwysings, klik hier https://maps.app.goo.gl/vUNidEnK6KDnve5S7

02/04/2024
02/04/2024
Ou TVL se produksieveiling vind op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit plaas.Aanbod: 130 Rooi Brahman stoet- en ko...
29/03/2024

Ou TVL se produksieveiling vind op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit plaas.

Aanbod: 130 Rooi Brahman stoet- en kommersiële diere.

70 Rooi Brahman stoetdiere:
• 23 Koeie + kalwers • 12 Dragtige koeie
• 20 Dragtige verse • 5 Oop verse
• 10 Bulle (insluitend 4 kuddevaars)

60 Kommersiële vroulike diere:
• 30 Simbra verse dragtig van geregistreerde Beefmaster bulle en van hartwater veld afkomstig.
• 30 Simbra en Brahman/Braunvieh koeie, dragtig en/of met kalwers.

Vir meer inligting kontak:
Louw Bierman: 082 466 0575 | Hanro Bierman: 066 223 2460
Stoet: Simon Hughes: 082 491 8286
Kommersieel: Flippie van der Merwe: 082 388 3055 | Gert Bosch: 082 388 3056

SHM Witbank Karoo-Ochse MEERKAT Online Auctions

28/03/2024
Ou TVL STOET se produksieveiling, onder beskerming van die Brahman Genootskap, vind op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhor...
27/03/2024

Ou TVL STOET se produksieveiling, onder beskerming van die Brahman Genootskap, vind op 6 April 2024 om 11:00 in Bronkhorstspruit plaas.

Aanbod: 130 Rooi Brahman stoet- en kommersiële diere.

70 Rooi Brahman stoetdiere:
• 23 Koeie + kalwers • 12 Dragtige koeie
• 20 Dragtige verse • 5 Oop verse
• 10 Bulle (insluitend 4 kuddevaars)

60 Kommersiële vroulike diere:
• 30 Simbra verse dragtig van geregistreerde Beefmaster bulle en van hartwater veld afkomstig.
• 30 Simbra en Brahman/Braunvieh koeie, dragtig en/of met kalwers.

Vir meer inligting kontak:
Louw Bierman: 082 466 0575 | Hanro Bierman: 066 223 2460
Stoet: Simon Hughes: 082 491 8286
Kommersieel: Flippie van der Merwe: 082 388 3055 | Gert Bosch: 082 388 3056

SHM Witbank Karoo-Ochse MEERKAT Online Auctions

Address

Bronkhorstspruit
1020

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TVL Beesboerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category