Affiplaas en Meer

Call Directions Contact the business

Affiplaas en Meer 'n Handelsmerk vir die platteland liefhebbers en unieke geskenke, klerasies en hout goeters. Aflewering word deur Courier by jou gekose address gedoen.

(Gratis vir 3 of meer items)

08/06/2025

Naand aan al die Affiplasers.
So ons het bietjie vergeet van die Aartappel plante in die buitebande😅 maar dit gebeur seker as die plaas ander laehoue uitdeel.

Maar nie te min, ons aartappel plantjies het verdwyn.

Ons leer maar uit ons foute.

Hoop julle lag ook bietjie saam met ons.

Groete
AFFIPLAAS

09/05/2025

GOEIE dag julle.

Vandag deel ons bietjie vreugde en groei.

Affiplaas en Meer is n bulkalf ryker en dit maak n mens so dankbaar vir die groei en seeninge van Bo.

Hoop julle deel ook in die klein vreugde van elke dag soos vandag.

Groere
AFFIPLAAS

By Affiplaas boer ons vooruit!😁.Jy stuur vir ons jou foto van keuse na 082 859 7293 en ons brand dit persoonlik vir jou ...
04/05/2025

By Affiplaas boer ons vooruit!😁.

Jy stuur vir ons jou foto van keuse na 082 859 7293 en ons brand dit persoonlik vir jou op hout😍. 'n Pragtige houtraam word in gesluit👌
Pryse wissel af van die grote van jou behoefte😉

26/03/2025

Hello aan al die volgers,

Hoop die jaar gedra homself nog mooi aan julle kant.

Ons het so n bietjie van uitdaging gekry op die plaas en hier is die video oor hoe ons dit opgelos het.

Let wel: GEEN DIER WAS BESEER TYDENS DIE MAAK VAN DIE VIDEO NIE.

Onthou om julle vrae te vra.😜

Groete
AFFIPLAAS.

06/03/2025

Goeie middag aan ons Ondersteuners.

Dit was nou n rukkie wat ons nie videos oor die plaas gemaak het nie en ons vra om verskoning vir die stilte.

Maar nietemin, hier is die volgende Episode wat n samevatting gee oor die weeklikse veiling hier in ons dorp.

Soos gewoonlik as julle vrae het gebruik die kommentaar area ( dit sal nie byt nie😜) en ons sal ons bes gee om dit te beantwoord.

Ons hoop julle geniet dit.
Groete
AFFIPLAAS

11/02/2025

Hi Julle.

Vanaand is redelike kort Episode met bietjie kreatiwteit vir jou eie groente tonnel.

Ons hoop julle kan bietjie probeer selfstandig wees met eie groente te boer en wat lekker is van hierdie Projekkie is dat dit eenvoudig en lekker is om te kan doen en so ook op die lang termyn geld te spaar.

Onthou asb die kommentaar en terugvoer. Ons hier by AFFIPLAAS aanvaar alle kritiek en terugvoering en werk om daarop te verbeter.

Groete en geniet die Video.
AFFIPLAAS 💪💪

04/02/2025

Goeie dag aan julle.

Vandag is die dag weer vir n lekker positiewe Video!!

Episode 5.

Geniet dit en laat ons weet wat julle dink in die kommentaar area.

Groete,
AFFIPLAAS👩‍🌾🧑‍🌾

28/01/2025

Goeie aand aan al die Affiplaas en Meer volgers.

Vanaand se video is maar n video wat nie veel te doen het met plaas aktiwiteite nie maar tog is dit n Video wat mense moet hoor.

Ek mag dalk op paar tone trap maar dis my opinie en my gevoel oor die Ander kant van plaaslewe wat mense nie aldag hoor of van weet nie.

Lewer kommentaar as dit moet.

Volgende week is ons terug met positiewer videos.

Groete
AFFIPLAAS.

21/01/2025

Hi Affiplaas familie!!

Ons vra groot om verskoning dat ons Episode 4 bietjie laat oplaai, maar plaaslewe het gebeur en onvoorsiende take moes priotiteit kry.

Maar nie te min... Hier is EPISODE 4 nou!!

Hoop julle geniet die videos en soos al genoem, asb vra vrae of lewer kommentaar indien die wil daar is.

Groete
AFFIPLAAS

13/01/2025

Hi julle,

Hoop julle is reg vir n smerige Video.

Hier is Episode 3:
AFFIPLAAS Botter

Geniet dit en asb gee ons n Duim op en deel ons blad vir ondersteuning.

Groete
AFFIPLAAS

Address

Bronkhorstspruit
1020

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27828597293

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Affiplaas en Meer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Affiplaas en Meer:

Shortcuts

Share

Category