Celebratio pomegranate farm

Celebratio pomegranate farm Celebratio is an export pomegranate farm in the Little Karoo. We host regular outdoor music concerts and offer self-catering accommodation.
(2)

We have a range of pomegranate products including juice, reduction, lollies, a liqueur and a skincare range.

Dankie aan almal wat ons eerste granaat-opedag bygewoon het! Deel asseblief julle foto’s met ons!
29/03/2026

Dankie aan almal wat ons eerste granaat-opedag bygewoon het! Deel asseblief julle foto’s met ons!

Ons eer die kroonvrug, die granaat hierdie Saterdag by ons opedag op Celebratio buite Oudtshoorn.👉Slegs 20 kaartjies nog...
26/03/2026

Ons eer die kroonvrug, die granaat hierdie Saterdag by ons opedag op Celebratio buite Oudtshoorn.
👉Slegs 20 kaartjies nog beskikbaar vir die 15:00-sessie. Eerste twee sessies reeds uitverkoop.
🥳Kom proe en kuier saam!
📞Marita by 082 335 6059 of www.celebratio.co.za
Oudtshoorn Tourism - South Africa Calitzdorp Tourism

Dankie Maroela Media vir die pragtige berig! Karoo Wonderful Pomegranates  fans
22/03/2026

Dankie Maroela Media vir die pragtige berig! Karoo Wonderful Pomegranates fans

“ʼn Bejaarde boer wat ek oorsee ontmoet het, het boonop gesê dat jy niks anders as suksesvol kan wees as jy vrugte uit die Bybel produseer nie,” vertel Gerhard Meyer, granaatboer van die plaas Celebratio in die Klein-Karoo.

Dis ‘n skande dat dít die kwaliteit granate is wat Suid-Afrikaanse verbruikers teen belaglike pryse moet koop. Dié vrugt...
21/03/2026

Dis ‘n skande dat dít die kwaliteit granate is wat Suid-Afrikaanse verbruikers teen belaglike pryse moet koop. Dié vrugte is vandag afgeneem by Checkers Hyper en Food Lovers in George. Vergelyk dit gerus met Karoo Wonderful Pomegranates se granate (foto regs onder).

Kom ervaar die wonder van granate op Celebratio pomegranate farm buite Oudtshoorn op 28 Maart.👉NB: Grootte van die toere...
21/03/2026

Kom ervaar die wonder van granate op Celebratio pomegranate farm buite Oudtshoorn op 28 Maart.
👉NB: Grootte van die toere word beperk, so slegs voorafbesprekings word aanvaar.
❤️Voorafbesprekings sluit Donderdag 26 Maart
🥳Jou toegangskaartjie sluit in: begeleide boordtoer, pakstoortoer, sapfabriektoer, kosdemonstrasie met Marinda Engelbrecht, cocktail-demonstrasie en proeë in
📞0823356059 vir meer inligting
👉Bespreek op www.celebratio.co.za
fans Oudtshoorn Tourism - South Africa Calitzdorp Tourism Ladismith Tourism Garden Route & Klein Karoo Tourism

Kom kyk op Saterdag 28 Maart agter die skerms wanneer ons Granaat Opedag op die plaas aangebied word. Ons volg die pad v...
07/03/2026

Kom kyk op Saterdag 28 Maart agter die skerms wanneer ons Granaat Opedag op die plaas aangebied word. Ons volg die pad van die granaat van waar dit gepluk word tot waar dit gepak of versap word. Die sessie eindig in ‘n kosteater waar Marinda Engelbrecht en ‘n mixologist kos en drankies met ‘n granaattema voorberei. Kom proe en drink saam!
👉Kaartjies by www.celebratio.co.za
📞Navrae: Marita 082 335 6059 Oudtshoorn Tourism - South AfricaCalitzdorp TourismLadismith Tourism

 fans, ons het op ontbytSAKE gesels oor ons wonderlike granaatprodukte asook die opkomende Granaat-dag op 28 Maart wat n...
06/03/2026

fans, ons het op ontbytSAKE gesels oor ons wonderlike granaatprodukte asook die opkomende Granaat-dag op 28 Maart wat nie misgeloop moet word nie.

Karoo Wonderful Pomegranates het ingeloer by ontbytSAKE. Kyk die ateljee-onderhoud môreoggend. Celebratio pomegranate farm Marita Meyer Calitzdorp Tourism Greater

Ons 100% suiwer Wonderful granaatsap + lekker bubbles = ‘n Pomosa. Hemels!
20/02/2026

Ons 100% suiwer Wonderful granaatsap + lekker bubbles = ‘n Pomosa. Hemels!

Switch up brunch with a pomosa: pomegranate juice, meet bubbles. 🥂

‘n Lekker kuier- en proedag met musiek en die die proe van kos en cocktails met ‘n granaat-tema.👉Saterdag 28 Maart op Ce...
16/02/2026

‘n Lekker kuier- en proedag met musiek en die die proe van kos en cocktails met ‘n granaat-tema.
👉Saterdag 28 Maart op Celebratio
👉Drie sessies beskikbaar: 9:00, 12:00 en 15:00
👉Voorafbespreking noodsaaklik op www.celebratio.co.za of 0823356059
🥳Met chef Marinda Engelbrecht en ‘n mixologist
🥳Kuier op die grasterras
Karoo Wonderful Pomegranates Oudtshoorn Tourism - South Africa Calitzdorp Tourism fans

Dankie aan almal wat gisteraand die Neil Diamond-vertoning op Celebratio pomegranate farm bygewoon het! Laat weet ons wa...
15/02/2026

Dankie aan almal wat gisteraand die Neil Diamond-vertoning op Celebratio pomegranate farm bygewoon het! Laat weet ons wat julle daarvan gedink het.
Van die terugvoer:
🤩“Wêreldklas vermaak in die Klein-Karoo”
🤩“Dit was SUPER SPESIAAL!”
🤩“Alles was eersteklas”
🤩“’n Puik vertoning en prima reëlings, kos, kuier en sonsondergang”
🤩“’n Ongelooflike aand. Van kommunikasie, reëlings, voorbereiding, kos, venue, musiek, fasiliteite was dit ‘n aand van bederf”
KarooboomDe Krans WinesUitkyk EateryJohan LiebenbergJakhals Events Karoo Wonderful Pomegranates

Address

Calitzdorp

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Celebratio pomegranate farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category