Skenk n Bord Projek

Skenk n Bord Projek Skenk n Bord projek Skenk n bord projek ! Ek en my vrou wil almal in ons gelee uitdaag om n ekstra bord kos te skep. kontak ons vir verdere vrae.

Ons wil u uitdaag om 2 Sondae in die maand n ekstra bord te skenk. Dus ontmoontlik om alle honger mae te vul, maar ons kan probeer. Ons wil eers begin met 2 dae, en Dan uitbrei soos wat hande by kom. Ons wil graag ons bord en u bord aan n gesin Skenk waar daar behoefte is. GALASIËRS 6:2 AFR83

Dra mekaar se laste.....

Ons besef nie hoe swaar die Las is wat sommige huise moet dra nie. As ek die in

houd van sommige van my konsultasies kon deel sal u verstaan Waarom ek en my vrou hierdie projek op die been wil bring. Met u hulp kan Ons probeer om daardie Las effens ligter maak....

Matteus 14:15-16 AFR83
.... Stuur die mense weg ..... Maar Jesus sê vir hulle: “Hulle hoef nie weg te gaan nie. Gee julle vir hulle iets om te eet.”

Ons stuur so maklik mense weg na instansies toe, ipv om self iets te doen aan die situasie. Ons sal graag alle skenkers se besonderhede wil he om terugvoering te gee oor hoeveel mense bereik is, vir bedankings ensv. Vriende let wel , ons sal geen finansiele bydraes aanvaar, u kan finansies vat en kos koop , ons sal dit gaar ook maak as dit moet, maar geen finansies asb. Ons kontak besonderhede. Past en Sr Dulcia Thys.

0835903208
0782811927

Rebunie straat ..

Address

Rebunie Straat 576
Calvinia

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skenk n Bord Projek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category