28/02/2026
Naweke is gemaak vir ontspan, nie vir moeilike besluite nie!
NOG TWEE SOORTE GEURE VAN ONS TRADISIONELE WORS EN BOEREWORS IS NOU BESKIKBAAR BY Vredekloof SPAR!
MAAR - met hierdie twee op die spyskaart, gaan jy dalk tog 'n oomblik moet d**k:
Plaasjapie Boerewors: Die egte tradisionele smaak van die bosveld.
Nooi Kaaswors: Vir diegene wat hou van daardie ekstra ryk, braaivleis-bederf.
Brand jou vuur al? 🪵🔥
Laat weet ons in die kommentaar watter een jou gunsteling is:
👍 vir Plaasjapie Boerewors
❤️ vir Nooi Kaaswors
Bosveld Legacy Spices – Legacy You Can Taste.