Boeta's Biltong

Boeta's Biltong My naam is Stefan Engelke Jnr. Ek maak self vir jou die lekkerste biltong & droëwors met liefde!

Hello julle! 👋Nadat ek my nuwe voorraad vir die maand gekoop het, het ek vir die eerste keer geld gehad om myself te kan...
23/05/2026

Hello julle! 👋
Nadat ek my nuwe voorraad vir die maand gekoop het, het ek vir die eerste keer geld gehad om myself te kan beloon met hierdie lekker speelding, na 8 maande se harde werk. Baie dankie vir julle almal so ondersteuning in hierdie klein besigheid van my, sommer hier in Brackenfell.

Liefde,
Boeta 💙

06/05/2026

Hello julle! 👋
Kyk... tussen die rugby en skoolwerk kry ek skaars kans om met my sussie te baklei, wat nog biltong en droëwors te hang, maar julle almal vra so mooi🤩🙏. Ek het vanaand 20kg se nat wors gehang wat teen die naweek sal reg wees.

Liefde,
Boeta ❤️

Laaste aflewering vir die dag! More gaan ek bietjie saam my familie weg vir Paasnaweek na Jongensfontein, my Ouma & Oupa...
01/04/2026

Laaste aflewering vir die dag! More gaan ek bietjie saam my familie weg vir Paasnaweek na Jongensfontein, my Ouma & Oupa van Cradock kom ook kuier. Waar gaan julle hierdie paasnaweek?

Baaaai 👋

31/03/2026

Hallo julle!! 👋

Ek het n paar kg bees droëwors beskikbaar vir paasnaweek, dis gereed vir more afhaal by my Pappa & Mamma se werk. Laatweet of ek vir jou moet uithou.

Liefde,
Boeta ❤️

Address

Brackenfell
Cape Town

Telephone

+27823810687

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeta's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category