04/09/2026
🏆 ONS HET ’N WENNER! 🥩🎉
Vandag, 4 September, kondig ons met trots die wenner van ons OUBAAS-kompetisie aan! Baie geluk! 🎉👏
’n Groot dankie aan almal wat deelgeneem het en saamgespeel het. Hou ons dop, ons volgende kompetisie kan enige oomblik om die draai wees. 👀
En tot dan… is daar altyd tyd vir ’n bietjie OUBAAS. 😉
🛒 Koop OUBAAS aanlyn: www.oubaasbiltong.co.za/shop
🏆 WE HAVE A WINNER! 🥩🎉
Today, 4 September, we’re excited to announce the winner of our OUBAAS competition! Congratulations! 🎉👏
A huge thank you to everyone who entered and played along. Keep your eyes peeled — our next competition could be coming your way soon. 👀
And while you wait… there’s always time for some OUBAAS. 😉
🛒 Shop online: www.oubaasbiltong.co.za/shop