21/06/2026
20.06.2026
Dankie aan die bestuur van die Protea WP Sportsarea, Kuilsrivier om ons uit te nooi om die aand saam julle te geniet. Was n voorreg om vir julle te bederf met n maaltyd. Dankie vir die ondersteuning. Ons het deel gevoel van familie. Ons sien uit na die volgende geleentheid.