Oberholzer Slaghuis

Directions Contact the business

Oberholzer Slaghuis Top slaghuis met die beste vleis in Carletonville

Welcome at Oberholzer Slaghuis in Carletonville.We are situated accross the street from Steers .Apart from all the meat ...
27/11/2024

Welcome at Oberholzer Slaghuis in Carletonville.We are situated accross the street from Steers .
Apart from all the meat and our famous Oom Dawie boerewors we have biltong dry wors and chilli bites in store .
We also have nice farm chickens at R50/kg
Spend R100 or more and stand a chance to win a hamper worth R1300.
The draw wil be held on 24 December

We are still here all the way we are not closed
πŸ€£πŸ˜‚πŸ₯³πŸ₯³

16/11/2024

Slaghuis is oop op saterdae tot half 3 kom maak gerus n draai as julle iets nodig het

Vir die wat gevra het ons het weer stock op ons Gummies by di slaghuis Di slaghuis is oorkant steers en fishaways
13/11/2024

Vir die wat gevra het ons het weer stock op ons Gummies by di slaghuis
Di slaghuis is oorkant steers en fishaways

24/09/2024

Goeie more aan al ons kliente
Slaghuis is vandag oop tot 1 uur toe

Goeie dag almal Hiermee wil ek almal in kennis stel dat Oberholzer Slaghuis skuifOns skuif na di bo dorp en sal oorkant ...
16/09/2024

Goeie dag almal
Hiermee wil ek almal in kennis stel dat Oberholzer Slaghuis skuif
Ons skuif na di bo dorp en sal oorkant steers wees langs skipper
Ons sal die 16de September (Vandag) oop wees daar
Kom kyk ons nuwe winkel
Soos julle almal weet is ons vleis nog altyd tops
Asseblief kom ondersteun ons by ons nuwe winkel

Ons het steeds vleis aflewerings beskikbaar

Ons kan gekontak word vir enige bestellings
Vanessa 0825777157
Cobus 0823139568

Goeie dag almal Hiermee wil ek almal in kennis stel dat Oberholzer Slaghuis skuifOns skuif na di bo dorp en sal oorkant ...
20/08/2024

Goeie dag almal
Hiermee wil ek almal in kennis stel dat Oberholzer Slaghuis skuif
Ons skuif na di bo dorp en sal oorkant steers wees langs skipper
Ons sal die 2de September oop wees daar
Soos julle almal weet is ons vleis nog altyd tops
Asseblief kom ondersteun ons by ons nuwe winkel

Ons het steeds vleis aflewerings beskikbaar

Ons kan gekontak word vir enige bestellings
Vanessa 0825777157
Cobus 0823139568

Helo julle oberholzer slaghuis is more oop tot 1uur toe 😊
08/08/2024

Helo julle oberholzer slaghuis is more oop tot 1uur toe 😊

Middag almal ons het nou die ekstra by di slaghuis wat ons verkoop een van ons top verkopers Keto gummies daar so 30 bot...
04/06/2024

Middag almal ons het nou die ekstra by di slaghuis wat ons verkoop een van ons top verkopers Keto gummies daar so 30 bottels beskikbaar teen R350 elk wat julle kan kom koop by die slaghuis
Buy now thank me later
0825777157

29/05/2024

More almal

Die slaghuis is vandag oop tot 1 uur
😬😬😬😬

Address

49 Van Zyl Smith Street
Carletonville
2499

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oberholzer Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oberholzer Slaghuis:

Shortcuts

Share

Category