Trifecta Simbra Group

Trifecta Simbra Group Simbra seedstock producers - Promoting of Simbra among stud and commercial farmers

15/08/2026
Ons wil net almal bedank wat ons ondersteun het en ons weet dat julle baie gelukkig sal wees met julle aankope.
31/07/2026

Ons wil net almal bedank wat ons ondersteun het en ons weet dat julle baie gelukkig sal wees met julle aankope.

Moet nie die geleentheid more mis om baie goeie simbra genetika in die hande te kry nie.Te Plaas Holfontein Carletonvill...
28/07/2026

Moet nie die geleentheid more mis om baie goeie simbra genetika in die hande te kry nie.

Te Plaas Holfontein
Carletonville

Ons is op SwiftVEE as jy nie die veiling in person kan bywoon nie

27/07/2026

Lot 25
Vleisberg Denzel op
Trifecta Simbra Veiling
29 Julie 2026

Denzel is n Joshlin Diesel seun wat baie goed gedoen het in die skouring. Denzel is n jongbul met n sterk manlike kop, tipies van n bul met sterk erfdwang, baie goeie been met n uitsonderlike agterkwart.

26/07/2026

Lot 22
Trifecta Simbras Produksie Veiling
29 Julie 2026
Te Plaas Holfontein
Carletonville

3 dae om te gaan tot die veiling.
Moet nie die geleentheid mis om baie goeie simbra genetika te bekom nie.

Hierdie is Vleisberg Navigator. Dis n Brasim Nero seun met baie goeie diepte en breedte.

26/07/2026

Lot 6 WWL22387
Hy is Brasim Dagger seun Vleisberg Digger se klein seun

Address

Carletonville

Telephone

+27824564991

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trifecta Simbra Group posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Trifecta Simbra Group:

Shortcuts

Share