31/05/2026
Dankie Tanya van Dove begrafnis ondernemers vir julle volgehoue ondersteuning. Weereens so paar meduim vir hulle gemaak asook large.
Hier is a paar fotos van my naweek se werk.
I love my job☺️❤️
Kontak my gerus vir platters, lunch boxes of enige ander kos vir funksies
0815713759
Optel in Valhalla