Dorper Kroeë

Dorper Kroeë Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dorper Kroeë, Wine/Spirits, Centurion.

02/11/2025

Dorper Kroeë kan help om enige funksie onvergeetlik te maak!

Kontak ons vandag nog!

Dankie Hoërskool Brits. Julle was vet pret🍹🥳

☎️ Divan 081 543 7964
☎️ Alriede 084 556 4152

Het jy laat geslaap met die reëlings van jou jaareind-funksie?✔️💪 Dorper Kroeë have you covered 🍹🍹🤩🤩Kontak ons vandag no...
02/11/2025

Het jy laat geslaap met die reëlings van jou jaareind-funksie?

✔️💪 Dorper Kroeë have you covered 🍹🍹🤩🤩

Kontak ons vandag nog vir n kwotasie vir enige funksie.
‼️Ons kom na jou toe‼️



☎️ Divan 081 543 7964
☎️ Alriede 084 556 4152

😲LOOK AT THIS‼️‼️
👇 Gin en Chocolate aand by Hoërskool Brits🍹🍫

Afrikiti en Dorper Kroeë Laat die LEKKER begin🥳
31/10/2025

Afrikiti en Dorper Kroeë
Laat die LEKKER begin🥳

141 likes, 7 comments. “-Kariba Afrikiti die weekend!”

09/10/2025

Verlede week n volstruis, hierdie week Strickly come dancing 💃😂
Dorper Gin maak so 👇👇

Dorper Kroeë 🍹🔞

Dorper Gin in Dinokeng 🍹🍹🍹Saterdag 11 Oktober 2025n Lekker Innibos kuier 🦏🐘🦒📍 Plek: Lazy River Dinokeng – 33 De Wagendri...
09/10/2025

Dorper Gin in Dinokeng 🍹🍹🍹
Saterdag 11 Oktober 2025

n Lekker Innibos kuier 🦏🐘🦒

📍 Plek: Lazy River Dinokeng – 33 De Wagendrift Road, Welgevonden

🎶 Optredes van jou gunsteling kunstenaars
🍔 Kosstalletjies
👨‍👩‍👧‍👦 Pret vir die hele gesin
Groot pret vir die jonges met 'n lekker springkasteel en 'n koel swembad – bring die kinders en kom kuier saam
💥 Kaartjies beskikbaar by die hek!

05/10/2025

ń plaas vol pret met Dorpers en n Volstruis🐑😂
Stander
Altyd lekker by die Dorper Kroeë

25/09/2025

Bestel jou bottel of 3 vandag nog 🍹🍹🍹

CHEERS!!!

🔞 Not for sale to persons under the age of 18

☎️ Divan 081 081 543 7964

Ons katalogus:
https://wa.me/c/27815437964

24/09/2025

‼️Craft GIN op sy beste 🍹🐑

Wil jy weet wie het die beste GIN op die planeet❓️

Kry ons dan vir jou volgende event. Ons bied n volledige gin bar met sitplek.

Dorper Gin se kleure en geure sal jou asem wegslaan 😋😋
Ons stel nie teleur nie

🔞 Not for sale to persons under the age of 18.

☎️ Divan 0815437964

"Elke storie het ’n begin. Ons s’n begin hier – in ’n ou stoor waar die geur van hout, stof en droom in die lug hang.💭Op...
14/08/2025

"Elke storie het ’n begin. Ons s’n begin hier – in ’n ou stoor waar die geur van hout, stof en droom in die lug hang.💭
Op die Dorper Plaas kweek ons nie net skape nie – ons kweek karakter.
Hier, tussen koperketels en houtvate, word elke druppel Dorper Gin gebore.🍹
Dorp en plaas. In elke bottel."🐑



🔞Nie vir persone onder die ouderdom van 18.

Address

Centurion
1559

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dorper Kroeë posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dorper Kroeë:

Share

Category