Afribeef Meat Deli

Afribeef Meat Deli Afribeef Meat Deli is located in the heart of Eldoraigne in Centurion, Gauteng. We believe in only the best meat products available. Visit our Butchery today.

03/09/2026

Boerewors Rolletjies Vrydag!

Kom kry joune nou!

Shop 11, Mulder's Crossing, 52 Mulder's Mile, Eldoraigne, Centurion, 0157

02/09/2026

“AfriBeef – waar elke stuk vleis saak maak

Shop 11, Mulder's Crossing, 52 Mulder's Mile, Eldoraigne, Centurion, 0157
063 976 6417

Baie geluk!!
31/08/2026

Baie geluk!!

Hi Arno 🎉Baie geluk! Jy het die Afribeef Score-kompetisie gewen! 🏆🥩Kom haal asseblief jou prys by ons. Baie geluk en gen...
30/08/2026

Hi Arno 🎉

Baie geluk! Jy het die Afribeef Score-kompetisie gewen! 🏆🥩

Kom haal asseblief jou prys by ons. Baie geluk en geniet dit! 🎊

Shop 11, Mulder's Crossing, 52 Mulder's Mile, Eldoraigne, Centurion, 0157
063 976 6417

Vrydag is Worsrolletjie-dag by Afribeef!Kom geniet ’n sappige, vars gebraaide boereworsrolletjie saam met ’n lekker koel...
27/08/2026

Vrydag is Worsrolletjie-dag by Afribeef!
Kom geniet ’n sappige, vars gebraaide boereworsrolletjie saam met ’n lekker koeldrank — alles vir net R50!
Net Vrydag! Moenie hierdie lekker combo misloop nie!
Afribeef – lekker vleis, lekker pryse!

Shop 11, Mulder's Crossing, 52 Mulder's Mile, Eldoraigne, Centurion, 0157

23/08/2026

🔥 DIS WEER KOMPETISIE-TYD BY AFRIBEEF! 🥩

🏉 RAAI DIE SCORE VIR DIE GAME OP 29 AUGUSTUS!

Dink jy jy weet wat gaan die Bokke se eindtelling wees? 👀

Los jou voorspelling in die kommentaar en kyk of JY die gelukkige wenner gaan wees! 🏆

🚨 BAIE BELANGRIK! 🚨
Om in aanmerking te kom, moet jy:

👍 LIKE die plasing
👤 FOLLOW Afribeef
📲 SHARE die plasing
💬 COMMENT met jou voorspelling

🎯 Een raai per persoon
🏉 Raai net die Bokke se score
📍 Jy moet in Pretoria/Centurion bly om te kwalifiseer.

📜 T’s & C’s: Sien volledige kompetisiereëls in die kommentaar.

🇿🇦 GO BOKKE! 🇿🇦

📍 Shop 11, Mulder’s Crossing
52 Mulder’s Mile, Eldoraigne, Centurion, 0157

📞 063 976 6417

Afribeef – waar rugby en biltong bymekaar kom!

ONS GROOT BILTONG SPECIAL IS HIER! Rugby op die TV, vriende om die braai… en natuurlik ’n lekker stuk AfriBeef-biltong! ...
21/08/2026

ONS GROOT BILTONG SPECIAL IS HIER!

Rugby op die TV, vriende om die braai… en natuurlik ’n lekker stuk AfriBeef-biltong!

🔥 GROOT SPECIAL
🥩 Vars • Smaaklik • Gehalte
🇿🇦 Perfek vir die groot wedstryd!

MOENIE DIT MISLOOP NIE!
Laai jou biltong op en maak seker jy’s reg vir die game!

📍 Net by AfriBeef Meat Deli

21/08/2026

GROOT BILTONG SPECIAL!
Dis tyd om jou rugby-kuier reg te kry!
Vars. Smaaklik. 100% AfriBeef.
Moenie hierdie een misloop nie!
📍 Net by AfriBeef Meat Deli

21/08/2026

Heerlike Boerewors Rolletjies Vrydag en Saterdag beskikbaar ...mmmmmm

19/08/2026

IETS AWESOME IS OPPAD…

Ons hou hierdie een ’n bietjie geheim…
Maar glo ons — jy wil dit NIE mis nie!

Wat dink JY is binne-in? 🤔

Address

Shop No. 11, Mulders Crossing, Corner Of Willem Botha & Mulder's Mile
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 16:00

Telephone

+27727983885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afribeef Meat Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afribeef Meat Deli:

Shortcuts

Share

Category