Die Spens by Tuck In

Die Spens by Tuck In Wholesome homemade meals, fresh bakes, premium coffee, cakes & catering in the heart of Midstream.

Inspired by grandma's kitchen and made for modern family life.

08/10/2026

We have favourites. It’s you. Obviously. 🫶🏻

Refer a friend to the Huiskosklub — and get rewarded!Refer someone who signs up for any Huiskosklub membership, and you’...
06/10/2026

Refer a friend to the Huiskosklub — and get rewarded!

Refer someone who signs up for any Huiskosklub membership, and you’ll receive 1 FREE meal as our thank-you.

It’s simple:

1. Your friend signs up using your name.
2. They become a Huiskosklub member.
3. You get a FREE meal!

The more friends you refer, the more meals you can earn.

Start sharing the love of good, homemade food.

Tell your friend to whatsapp “FRIEND” to 0736543699

29/09/2026

Dis nie net die potte wat hier kook nie!

Agter die skerms by Die Spens is daar altyd iets aan die gebeur. Van vroegoggend voorbereiding en heerlike huiskos tot funksies, koeke en al die klein dingetjies tussenin.

Kom loer saam wat agter die skerms aangaan – hier is nooit ’n vervelige oomblik nie🎀

Harvest Table by Die Spens🎀Sondag, 27 September | 10:00–14:00Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spe...
21/09/2026

Harvest Table by Die Spens🎀

Sondag, 27 September | 10:00–14:00

Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spens.

Bespreek vooraf, want die plekke raak vinnig vol.

WhatsApp “Harvest Table” na 073 654 3699 om jou plek te bespreek.

16/09/2026

Hoe werk die Huiskosklub?

Jaclyn verduidelik dit sommer vinnig!

Geniet gesonde, smaaklike tuiskos sonder al die moeite.

Kies jou etes, bestel vooruit en ons sorg vir die res.

Nie seker of dit vir jou is nie? Probeer dit eers met 1 of 2 etes.

📲 WhatsApp “Die Spens” of “huiskos” na 073 654 3699 vir meer inligting.

Ons is mal oor sulke terugvoer🎀Dankie, Tersia, vir jou mooi woorde en vertroue in Die Spens. Dit beteken vir ons ongeloo...
11/09/2026

Ons is mal oor sulke terugvoer🎀

Dankie, Tersia, vir jou mooi woorde en vertroue in Die Spens.

Dit beteken vir ons ongelooflik baie!

Whatsapp “huiskos” na 073 654 3699

Alles gebeur gelyktydig hierdie tyd van die jaar… en nou moet jy nóg gesonde, smaaklike aandetes ook beplan?Los dit vir ...
09/09/2026

Alles gebeur gelyktydig hierdie tyd van die jaar… en nou moet jy nóg gesonde, smaaklike aandetes ook beplan?

Los dit vir ons. Ons haal die spanning van jou bord af, een huiskos ete op ‘n slag.

WhatsApp “huiskos” na 073 654 3699

As hierdie week te oorweldigend is, los die kos maak vir ons.Daar is nog tyd om huiskos te bestel hierdie week. Whatsapp...
08/09/2026

As hierdie week te oorweldigend is, los die kos maak vir ons.

Daar is nog tyd om huiskos te bestel hierdie week.

Whatsapp “huiskos” na 073 654 3699

26/08/2026

DIE HUISKOSKLUB IS HIER!

Lekker kos. Minder moeite. Meer tyd vir wat saak maak.

Welkom by die Huiskosklub. 🎀

Bestellings & navrae: 073 654 3699

Address

Retire @ Midstream Building
Centurion

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens by Tuck In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category