KetelKraal

KetelKraal Memorable events and fests! On Tap Kegs and Dispensing Units for any occasion. Events at Ketelkraal

Opsoek na die ideale geskenk vir Vadersdag? Ons het geluister na ons klante se versoeke vir unieke en kreatiewe idees, e...
12/06/2026

Opsoek na die ideale geskenk vir Vadersdag? Ons het geluister na ons klante se versoeke vir unieke en kreatiewe idees, en daarom het ons 'n verskeidenheid spesiale bundels saamgestel. Hierdie bondels is perfek vir die man wat reeds alles besit, maar steeds daardie een-of-a-kind geskenk nodig het.besoek gerus ons webtuiste of gesels met ons op Whatsup.Ons kan enige plek in S.A koerier.Groetnis
https://www.ketelkraal.co.za/


Ketelkraal Taproom
DogBox
Cupman

12/06/2026

Hierdie is n moet besoek op jou kalender.Altyd groot pret ,en baie om te doen.
Sien julle daar

Hierdie is die perfekte geskenk! Ons bied die opsie om die kleur van die drom aan te pas volgens jou voorkeur en kan 'n ...
08/06/2026

Hierdie is die perfekte geskenk! Ons bied die opsie om die kleur van die drom aan te pas volgens jou voorkeur en kan 'n spesiale boodskap daarop plaas. Kies tussen 'n verskeidenheid inhoud soos Gin, Whisky, Rum of Vodka vir daardie persoonlike aanraking.
Pappa gaan dir laaik

Ons is daar,ons wag vir julle.Kom skud blad,en ervaar die bosveld met baie pret en vermaak
03/06/2026

Ons is daar,ons wag vir julle.Kom skud blad,en ervaar die bosveld met baie pret en vermaak

Land Cruisers-eienaars word genooi om van 5 tot 7 Junie by Bela-Bela saam te trek vir 'n naweek van pret en die opstel van 'n Afrika-rekord.

We are thrilled by the curiosity of so many individuals eager to learn about the diverse world of spirits and their uniq...
31/05/2026

We are thrilled by the curiosity of so many individuals eager to learn about the diverse world of spirits and their unique ingredients. Rest assured, our upcoming courses will delve into all these captivating details, providing you with a comprehensive understanding of what makes each spirit special. Stay tuned for an enriching journey into the art and science behind your favourite libations!

24/05/2026

Please visit our website www.ketelkraal.co.za for any questions
Make your next party Epic.
EVERYTHING ON TAP
SPIRITS.BEER.CIDER.COCKTAILS.WINE


DogBox
Ketelkraal Taproom
Cupman

Ons bring iets vir die Keel.Kom kuier Ketelkraal Taproom Cupman Mampoerfees
24/05/2026

Ons bring iets vir die Keel.Kom kuier

Ketelkraal Taproom
Cupman
Mampoerfees

Address

Unit 6, Edison Bell Park, Bell Crescent, Hennopspark
Centurion
0154

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KetelKraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KetelKraal:

Share