Kresendo

Kresendo Platvorm vir onbekende en opkomende kunstenaars Kresendo het n passie vir musiek en glo musiek het groot impak op mense se lewe.

Daar is soveel kunstenaars wat nooit die geleentheid kry om met hulle talent te woeker en met mense te deel nie, Kresendo wil hulle die geleentheid gee.

13/05/2017
15/04/2016

Die eerste Kaboemfees word op 26 en 27 Augustus aangebied te Modimolle (Nylstroom). Die finale kunstenaarslys word binnekort bekend gemaak.

16/01/2016

Bespreek jou kaartjie sommer nou al!Die gaan n GROTE wees!!!

16/01/2016
Dis my geskenk aan myself
29/11/2015

Dis my geskenk aan myself

24/11/2015

Ek en MD Greyling doen Sondag 6 Desember 'n Kersete-show by Journeys Venue in Midrand. Kaartjies kos R50 p.p en kinders onder 12 is gratis. Daar is 'n heerlike A la Carte menu (Etes is nie by die R50 ingesluit nie) en kontantkroeg beskikbaar.
Slegs 'n beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar, bespreek betyds by Hennie: 083 441 2644.
Bring jou gesin en kom kuier saam ons'''

19/11/2015

SIEN JULLE DAAR

17/11/2015

Hoop dit gaan regtig goed met julle!~ Kyk uit vir die volgende vertonings wat in jou omgewing plaavind of skakel in by die volgende radiostasies waar ek binnekort kuier ~ Geseënde nuwe week vir julle ###

Datum: 17 November
Tyd: 07:00
Radio Kansel

Datum:17 November
Tyd: 08:00
Radio Laeveld

Datum: 18 November
Tyd:16:15
Radio Overvaal Stereo

Datum:18 November
Plek:Gigtyd Boksburg
Tyd:19:00
Kontak Persoon:Wessie
Tel nommer: 079 857 0915

Datum:20 November
Tyd: 14:00
Radio Namakwaland

Datum:21 November
Tyd:16:00
Oos-Rand Stereo

Datum:21 November
Plek: Bosveld Steak Ranch Rustenburg
Tyd: 20:00
Kontak persoon: Martie
Tel nommer :076 541 6579

Datum:27 November
Plek:Pretoria / Christmas Carols
Tyd: 18:h00
Kontak Persoon: Deon
Tel nommer: 082 854 5603

Datum:28 November
Plek:Riverside Boulevard Vanderbijlpark
Tyd: 10:00 tot 14:00
Kontak Persoon :Delene
Tel Nommer: 071 370 3290

Datum: 28 November
Plek: Magig Tavern Vereniging
Tyd:17h00 / 10h00
Kontak persoon: Vaughn Van Wyk
Tel nommer (016) 428 2886

Datum: 29 Novemeber
Plek: Ilanga Mall (Nelspruit)
Tyd:16:30
Kontak Persoon: Elmarie
Tel nommer: 071 607 0598

Kan nie wag nie
03/11/2015

Kan nie wag nie

Address

Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kresendo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kresendo:

Share