08/10/2026
🪵 🔥 Premium kwaliteit droë Sekelbos & Geelhak gemeng, vanaf Thabazimbi bosveld.
10kg sakke (400x600) groter as normale sakke.
Probeer gerus, jy sal nie spyt wees nie.
R28/sak. Oplaai in Pierre van Ryneveld.
078 039 8870