Ouma Nici se Gebak

Ouma Nici se Gebak Ouma Nici se Gebak maak die lekkerste, varste, tuisgebakte koekies, beskuit, brownies en vrugte koeke.

Ouma Nici se Gebak is saterdag 29 Augustus by Pierre van Ryneveld se Dorpsfees PvR Dorpsfees Bring die gesin en kom onde...
24/08/2026

Ouma Nici se Gebak is saterdag 29 Augustus by Pierre van Ryneveld se Dorpsfees PvR Dorpsfees

Bring die gesin en kom ondersteun plaaslik

☆ Oudtydse klein koekies
- vla
- koffie
- gemmer
- Oats
- Choc-chip
- soet

☆ Beskuit
- karringmelk
- Anys
- Volgraan
- Gesondheids

☆ BROWNIES ❗️ BROWNIES ❗️ BROWNIES

Nuwe toppings en ou gunstelinge vandag by Busstop7 Open air market ☆ plein☆ plein ganache ☆ fudge☆ astro☆ mocha coffee ☆...
22/08/2026

Nuwe toppings en ou gunstelinge vandag by Busstop7 Open air market

☆ plein
☆ plein ganache
☆ fudge
☆ astro
☆ mocha coffee
☆ oreo
☆ Peppermint Caramel
☆ Caramel

Vir bestellings
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde

Lente is in die lug, perfekte weer vir 'n buitelug markOuma Nici se Gebak is vandag weer by Busstop7 Open air market Kom...
16/08/2026

Lente is in die lug, perfekte weer vir 'n buitelug mark

Ouma Nici se Gebak is vandag weer by Busstop7 Open air market

Kom loer in en ondersteun plaaslik 😉

Vir bestellings
072 260 0532
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

Wat is jou gunsteling brownie topping?☆ Karamel☆ Peppermint Karamel☆ Oreo☆ Tex☆ Mocha KoffieOf die Browlo of Pops?As jy ...
25/07/2026

Wat is jou gunsteling brownie topping?
☆ Karamel
☆ Peppermint Karamel
☆ Oreo
☆ Tex
☆ Mocha Koffie
Of die Browlo of Pops?

As jy nie kan kies nie, kom loer die naweek in by Busstop7 Open air market en bederf jouself met een van elk 😉

Vir bestellings
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

As jy iets soek om te doen vandag, bring die kids Busstop7 Open air market toe Ouma Nici se Gebak is oudergewoonte hier ...
19/07/2026

As jy iets soek om te doen vandag, bring die kids Busstop7 Open air market toe

Ouma Nici se Gebak is oudergewoonte hier met ons heerlike gebak

Outydse koekies:
☆ Vla
☆ Koffie
☆ Soet
☆ Choc chip
☆ Gemmer
☆ Oats

Beskuit
☆ Karringmelk
☆ Anys
☆ Gesondheids
☆ Volgraan

Brownies
☆ Caramel
☆ Peppermint Caramel
☆ Oreo
☆ Tex ❗️ New ❗️
☆ Moca coffee
☆ Browlos
☆ Brownie pops ❗️New ❗️

Vir bestellings
072 260 0532
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

Krisp oggende kort warm koffie met vars koekies en beskuit.Kom kry die heerlikste oudtydse koekies, beskuit en brownies ...
07/06/2026

Krisp oggende kort warm koffie met vars koekies en beskuit.

Kom kry die heerlikste oudtydse koekies, beskuit en brownies vandag by Busstop7 Open air market

Vir bestellings
072 260 0532
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

❗️BROWLO ❗️BROWLO ❗️ BROWLO ❗️Hy is terug, maar beperkte voorraad die naweek by Busstop7 Open air market As jy hom nie K...
16/05/2026

❗️BROWLO ❗️BROWLO ❗️ BROWLO ❗️

Hy is terug, maar beperkte voorraad die naweek by Busstop7 Open air market

As jy hom nie Ken nie.... brownie bites, chocolate ganache en rolos 😉

Ander toppings die naweek:
☆ Karamel
☆ Peppermint karamel
☆ Moca coffee
☆ Oreo
☆ Flake

Vir bestellings
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

Vandag is mammas se dag, so bring haar Busstop7 Open air market toe en bederf haar 😉Vir bestellings  072 260 0532 082 33...
10/05/2026

Vandag is mammas se dag, so bring haar Busstop7 Open air market toe en bederf haar 😉

Vir bestellings
072 260 0532
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

❗️ NUUT ❗️ NUUT ❗️ NUUT ❗️☕️ MOCHA COFFEE Brownie ☕️Kom kry joune vandag by Busstop7 Open air market Vir bestellings 082...
02/05/2026

❗️ NUUT ❗️ NUUT ❗️ NUUT ❗️

☕️ MOCHA COFFEE Brownie ☕️

Kom kry joune vandag by Busstop7 Open air market

Vir bestellings
082 335 2831

Ouma Nici se Gebak - proe soos liefde
♡♡

26/04/2026

Address

Rooihuiskraal
Centurion
0157

Telephone

+27722600532

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Nici se Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share