26/08/2026
🔥🥩 NAWEEK IS OM DIE HOEK! 🥩🔥
Is jou bestelling al reg? 👀 Want ons sê sommer nou… moenie wag tot die laaste minuut nie! 😂
Maak seker jy het jou gunsteling Ceres Biltong Co. goodies gereed vir die naweek. 🖤💛
📲 Plaas jou bestelling op ons Facebook-blad en kry jou bestelling betyds gereed!
Biltong vir die kuier. Biltong vir die braai. Biltong omdat jy net lus is! 😏🥩🔥
⚠️ Voorraad is beperk — moenie uitmis nie!
Vrydag/Saterdag beskikbaar