Kekkel En Kraai Ceres

Kekkel En Kraai Ceres Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kekkel En Kraai Ceres, Food service distributor, Voortrekker str 148 Ceres, Ceres.

Heerlike sosaties nou by Kekkel en kraai Ceres
26/08/2026

Heerlike sosaties nou by Kekkel en kraai Ceres

03/08/2026

Kekkel en kraai Ceres het nuwe eienaar maar ek en personeel is steeds aan diens
Kom maak draai en sien nuwe winkel
Wees asb geduldig ons nuwe tille
Dankie dat jul Kekkel en kraai kies as jul nr 1 winkel

29/07/2026

Môre
Neem kennis dat Kekkel en kraai Maandag 3de Aug gesluit sal wees
Jammer vir die ongerief

24/06/2026

Middag ons het hoender breast gerook
Heerlik....
Kom loer in....

20/06/2026

Aan elke vader wens ons geseënde dag môre toe
Mag jy erg bederf word ...veral met ons lekker hoender....vars van die plaas
Dankie vir elkeen se ondersteuning Geniet jul dag

15/06/2026

Kekkel en Kraai is 16 June 2026 oop
Dankie vir ondersteuning

11/06/2026

Môre
Dit is winter...jagtyd
Die wat gaan wors maak ek het lekker skaapstertvet
R100 p/kg
Stertjies is ongelukkig op
Bly warm

29/05/2026

Môre
Week special
5kg legs R277
3kg mix bag R140
6kg mix box R310
Baie dankie

16/05/2026

Môre hoop dit gaan goed...dit moet want jul kan skaapstertjies braai en pot maak die naweek
Kekkel en kraai Ceres het skaapsterties ingekry
Warm bly

10/05/2026

Kekkel en kraai Ceres wil vir al hul moeders ń warm en geseënde dag toewens
Vertrou jul gaan met ñ lekker hoendertjie op die tafel bederf word
Dankie vir elkeen se ondersteuning
Warm bly

Address

Voortrekker Str 148 Ceres
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kekkel En Kraai Ceres posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kekkel En Kraai Ceres:

Shortcuts

Share