Ons Vleismark

Ons Vleismark Ons Vleismark Slaghuis, in Christiana, Pretorius straat nommer 9.

Kom kry jou 'snacks' vir die rugby πŸ’šπŸ’šπŸ’š
22/08/2026

Kom kry jou 'snacks' vir die rugby πŸ’šπŸ’šπŸ’š

Ons tuisgemaakte cabanossies 😍
20/08/2026

Ons tuisgemaakte cabanossies 😍

Ons het heerlike hoender in voorraad:Gemarineerde hoendersosatiesGemarineerde 'flatties'Gemarineerde, ontbeende dye op '...
20/08/2026

Ons het heerlike hoender in voorraad:
Gemarineerde hoendersosaties
Gemarineerde 'flatties'
Gemarineerde, ontbeende dye op 'n stokkie
Kerrie hoenderblokkies vir 'butter chicken'
Heel hoenders

Verrassing vir die week... Hoendersosaties, toegerol in spek, met 'n soeterige marinade 😍Spring vinnig terwyl voorraad h...
03/08/2026

Verrassing vir die week... Hoendersosaties, toegerol in spek, met 'n soeterige marinade 😍

Spring vinnig terwyl voorraad hou...

01/08/2026

Biltong 🀩

01/08/2026

Ons lekker droΓ«wors !

😍
01/08/2026

😍

Op ons tafel, sowel as in die vrieskas...
22/07/2026

Op ons tafel, sowel as in die vrieskas...

18/07/2026

Address

Christiana
2680

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Vleismark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Vleismark:

Shortcuts

Share

Category