Nieuwoudt Spray

Nieuwoudt Spray We offer a wide variety of top-notch merchandise, all made with the latest technologies and the strictest quality control.

Experience the Nieuwoudt Spray difference - browse our stock and contact us today!

🚜 NAMPO 2026 – HIER KOM ONS! 🌱Ons is amper oppad NAMPO 2026 toe! πŸŽ‰πŸ“ Kom kuier by ons op Stand D19 en kom sΓͺ HELLO vir di...
30/08/2026

🚜 NAMPO 2026 – HIER KOM ONS! 🌱

Ons is amper oppad NAMPO 2026 toe! πŸŽ‰

πŸ“ Kom kuier by ons op Stand D19 en kom sΓͺ HELLO vir die hele Nieuwoudt Spray-span! πŸ‘‹πŸΌ

Of jy nou net nuuskierig is, reeds ’n Nieuwoudt-eienaar is, of opsoek is na jou volgende spuit β€” ons sal graag met jou gesels! 😎

πŸ“… NAMPO 2026
πŸ“ Stand D19 – Nieuwoudt Spray

Ons sien uit om julle daar te sien! πŸ‘¨β€πŸŒΎπŸ€

🍊 NIEUWOUDT SPRAY BY DIE CRI SYMPOSIUM 2026! 🍊Van 23–26 Augustus kom die sitrusbedryf bymekaar by Ch*****ne Sports Resor...
18/08/2026

🍊 NIEUWOUDT SPRAY BY DIE CRI SYMPOSIUM 2026! 🍊

Van 23–26 Augustus kom die sitrusbedryf bymekaar by Ch*****ne Sports Resort β€” waar navorsing, nuwe tegnologie, kennis en praktiese oplossings vir die toekoms van ons bedryf bespreek word.

By Nieuwoudt Spray glo ons sterk daarin om aan te hou leer, te luister en saam met die bedryf te groei. 🌱

Ons sien uit om ou bekende gesigte te sien, nuwe mense te ontmoet en lekker oor spuittegnologie, innovasie en die toekoms van sitrus te gesels.

πŸ“ Drakensberge
🍊 CRI Citrus Research Symposium 2026
🀝 Kom kuier gerus by ons!

Nieuwoudt Spray – gebou vir die boer, gebou vir die toekoms.

Agriculture Drakensberg BuiltForTheFarmer


Agter elke sterk besigheid staan daar dikwels vroue wat stil-stil die wiele aan die rol hou. πŸ’šVandag vier ons die twee v...
09/08/2026

Agter elke sterk besigheid staan daar dikwels vroue wat stil-stil die wiele aan die rol hou. πŸ’š

Vandag vier ons die twee vroue wat ’n ware steunpilaar in ons besigheid is, wat saam dra, saam bou, altyd help en met hart en hand deel is van alles wat ons doen.

Julle is sterk, onmisbaar en ’n groot deel van ons storie. πŸͺ΄
Dankie vir alles wat julle doen. Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sΓͺ. πŸ’š

Gelukkige Vrouedag aan alle sterk, dapper en ongelooflike vroue! 🌡

30/07/2026

πŸ‡³πŸ‡¦πŸ… Namibia... wat 'n ervaring!

Ons het die voorreg gehad om 'n ongelooflike tamatieplaas te besoek, 'n demo te doen en tyd saam met passievolle produsente deur te bring.

Elke plaas vertel sy eie storie, elke ontmoeting bring nuwe idees, en elke nuwe vriendskap maak die pad net soveel meer spesiaal.

Baie dankie vir die hartlike ontvangs, die gasvryheid en die geleentheid om deel van julle dag te wees. Ons waardeer dit opreg en sien uit na 'n lang pad saam.

Op na nog nuwe plekke, nuwe mense en nuwe geleenthede! 🚜🌱

DemoDay GrowingTogether NewConnections

🚜 Moenie raai nie – kalibreer! πŸ’§Die sukses van enige bespuiting begin by 'n korrek gekalibreerde spuit.βœ”οΈ Verseker die r...
30/06/2026

🚜 Moenie raai nie – kalibreer! πŸ’§

Die sukses van enige bespuiting begin by 'n korrek gekalibreerde spuit.

βœ”οΈ Verseker die regte dosis.
βœ”οΈ Verminder vermorsing van duur chemikalieΓ«.
βœ”οΈ Kry beter beheer van siektes, plae en onkruid.
βœ”οΈ Beskerm jou gewasse Γ©n jou sak.

πŸ“ž Kontak ons vandag nog om jou spuit professioneel te laat kalibreer. Ons help graag om seker te maak elke druppel tel!

Nieuwoudt Spray – Presisie waarop jy kan staatmaak.

Van ons familie by Nieuwoudt Spray aan julle s'n, Ons wens elke pa 'n baie spesiale Vadersdag toe.Dankie vir alles wat j...
21/06/2026

Van ons familie by Nieuwoudt Spray aan julle s'n, Ons wens elke pa 'n baie spesiale Vadersdag toe.
Dankie vir alles wat julle doen. Julle word waardeer. πŸ’™

's πŸšœπŸ’™

Elke liter wat gespaar word, is geld wat terug in jou boerdery belΓͺ kan word. 🚜🌱
10/06/2026

Elke liter wat gespaar word, is geld wat terug in jou boerdery belΓͺ kan word. 🚜🌱

πŸ‹πŸŠDie CS3000 bly ons grootste verkooper! πŸŠπŸ‹Ons is reeds besig om voor te berei vir die komende aankoopseisoen. Maak seke...
02/06/2026

πŸ‹πŸŠDie CS3000 bly ons grootste verkooper! πŸŠπŸ‹

Ons is reeds besig om voor te berei vir die komende aankoopseisoen. Maak seker jy is gereed vir die nuwe seisoen met kwaliteit toerusting waarop jy kan staatmaak.

πŸ“ž Kontak ons vandag vir 'n kwotasie.

πŸ”§ Bestel nou jou nuwe spuit betyds om teleurstelling te voorkom.

Moenie wag tot die laaste minuut nie – beplan vooruit en wees gereed vir die seisoen wat voorlΓͺ!

πŸ’§ WATERKAR BESKIKBAAR πŸ’§Ons 3000L waterkar is gereed vir enige werk! πŸ’ͺβœ”οΈ Pomp water teen 500L/minβœ”οΈ Ideaal vir padnat maa...
28/05/2026

πŸ’§ WATERKAR BESKIKBAAR πŸ’§

Ons 3000L waterkar is gereed vir enige werk! πŸ’ͺ
βœ”οΈ Pomp water teen 500L/min
βœ”οΈ Ideaal vir padnat maak 🚜
βœ”οΈ Water aanry vir spuite waar daar nie naby ’n waterpunt is nie
βœ”οΈ Plek vir brandweer pyp πŸ”₯
βœ”οΈ Sterk, prakties en reg vir harde werk
Perfek vir plase, paaie, spuitwerk en noodgevalle.

πŸ“ž Kontak ons vandag vir meer inligting of pryse!

'n Ware voorreg!
05/05/2026

'n Ware voorreg!

Address

11 Loopstraat
Citrusdal
7340

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27229212579

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nieuwoudt Spray posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share