Bergendal Boerdery

Bergendal Boerdery Bergendal Boerdery is a Fairtrade certified farm and packhouse in Citrusdal. Our divisions include: Rooibos, Citrus, Stone Fruit and Wine Grapes.

As a visitor to our page, you agree that you will not violate any laws and regulations, including copyright, intellectual property right laws and other regarding any content that your send or receive. You also agree you will not transmit any material in any manner that is unlawful, disruptive, threatening, profane, abusive, harassing, embarrassing, tortuous, defamatory, obscene, libelous, or is an

invasion of another person’s privacy, is hateful or racially, ethnically or otherwise objectionable as solely determined by Bergendal’s employees; impersonate any person or entity or falsely state or otherwise misrepresent your affiliation with a person or entity; transmit unsolicited or unauthorized advertising, promotional materials or any other form of solicitation, transmit any material that contains software viruses.

Baie sterkte aan ons Young Diggers met julle laaste wedstryd van die seisoen! 🏉 Gee alles en speel met trots. Ons glo in...
28/08/2026

Baie sterkte aan ons Young Diggers met julle laaste wedstryd van die seisoen! 🏉

Gee alles en speel met trots. Ons glo in julle! 💪🔥

We had the greatest privilege of welcoming our Zensho visitors from Japan to Bergendal this week! 🇯🇵🇿🇦Our whole communit...
21/08/2026

We had the greatest privilege of welcoming our Zensho visitors from Japan to Bergendal this week! 🇯🇵🇿🇦

Our whole community, young and old, came together to showcase the community projects and social impact programs that are close to our hearts.

It was a wonderful day of connection, sharing and celebrating the positive impact we can make together! ❤️

Aan al die ongelooflike vroue – dankie vir die verskil wat julle elke dag maak.Mag julle aanhou blom, groei en inspireer...
09/08/2026

Aan al die ongelooflike vroue – dankie vir die verskil wat julle elke dag maak.

Mag julle aanhou blom, groei en inspireer.

Gelukkige Vrouedag. 🌸

Gelukkige 70ste verjaarsdag, Japie! 🎂🥳Japie speel al vir baie jare 'n sleutelrol op Bergendal, en ons is opreg dankbaar ...
02/08/2026

Gelukkige 70ste verjaarsdag, Japie! 🎂🥳

Japie speel al vir baie jare 'n sleutelrol op Bergendal, en ons is opreg dankbaar vir sy toewyding, harde werk en waardevolle bydrae tot die sukses van ons boerdery.

Baie dankie vir alles wat jy oor die jare beteken het. Mag jou nuwe lewensjaar vol seën, goeie gesondheid en baie mooi oomblikke wees.

Ons kinders het Mandela-dag 2026 gevier deur hul 67 minute te gebruik om die tuin by ons gemeenskapsaal weer mooi en net...
18/07/2026

Ons kinders het Mandela-dag 2026 gevier deur hul 67 minute te gebruik om die tuin by ons gemeenskapsaal weer mooi en netjies te maak. 🌿💚

Klein hande, groot verskil.

Baie dankie aan Nexus vir die borg van ons twee sokkerspanne se kleredrag! ⚽️Julle ondersteuning maak 'n groot verskil.
02/07/2026

Baie dankie aan Nexus vir die borg van ons twee sokkerspanne se kleredrag! ⚽️

Julle ondersteuning maak 'n groot verskil.

16/06/2026

Ons kinders het die moeilike vraag beantwoord: "Wat wil jy word as jy eendag groot is?" ✨

Gelukkige Jeugdag aan elke kind wat droom en glo dat enigiets moontlik is. 🇿🇦

Jaco, baie geluk met jou 6de Comrades Marathon! 🏆 Wat 'n ongelooflike prestasie. Ons is baie trots op jou deursettingsve...
15/06/2026

Jaco, baie geluk met jou 6de Comrades Marathon! 🏆 Wat 'n ongelooflike prestasie. Ons is baie trots op jou deursettingsvermoë en die voorbeeld wat jy stel. Welgedaan! 👏🏃🏼‍♂️ Jaco Van Der Westhuizen

90 jaar van wysheid, geloof en onmeetbare liefde. 🩷Ouma Jo se hande, hart en leiding lê diep ingeweef in die storie van ...
23/05/2026

90 jaar van wysheid, geloof en onmeetbare liefde. 🩷

Ouma Jo se hande, hart en leiding lê diep ingeweef in die storie van Bergendal. Sy was nie net ’n steunpilaar vir die Van Zyl-familie nie, maar ook ’n mentor, leier en geestelike voorbeeld vir soveel mense oor die jare.

Vandag vier ons ’n besondere vrou wie se nalatenskap veel groter is as woorde. Gelukkige 90ste verjaarsdag, Ouma Jo! ✨🌿

21/05/2026

A closer look at the journey behind every cup of Rooibos. 🍃

Harvested, processed and packed with care in the heart of Citrusdal by Bergendal Rooibos - made possible by the hardworking hands and people behind every harvest.

This International Tea Day, we celebrate not only the tea, but the community, care and craftsmanship behind every cup. 🍵

Carmién Tea Fairtrade International Fairtrade Africa Southern Africa Network

Address

Bergendal
Citrusdal
7340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergendal Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category