GENIS - Farms/Boerdery

Call Directions Contact the business

GENIS - Farms/Boerdery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GENIS - Farms/Boerdery, Clanwilliam.

05/10/2024
  Menigte motoriste wat Bak-se-rug se bult uitry, het seker al gewonder watse "geboutjie daar regs in die veld staan".'N...
25/08/2023



Menigte motoriste wat Bak-se-rug se bult uitry, het seker al gewonder watse "geboutjie daar regs in die veld staan".

'N ene oom Frikkie Visser wat jare gelede 'n ingenieur op Worcester was, het 'n plaas gekoop en na Graafwater verhuis.

Hy het 'n kleidam gesien (daar waar die "geboutjie" staan) en my wyle oupa gevra hy wil graag daar gaan loop en rondkyk in die veld. Hy stel belang om kleistene te maak.

DIT IS HOE DIE STEEN-OOND ONTSTAAN HET! 🧱

Die stene was uit vorms gedruk en in daardie "gebou vorm" gepak met fyn steenkool tussen die stene. Wanneer dit klaar gepak was, is die hele hoop brandgesteek vir die stene om te bak. Ongelukkig was sy resep sekerlik nie reg nie, want die stene was bros en het maklik gebreek. Hy het hierdie projek van hom laat vaar.

Die steen-oond se stene het met die verloop van jare kliphard geraak en is steeds duidelik sigbaar (en sekerlik bruikbaar?)

️💧💦En so word die BOERE se kele met 'n stomp mes afgesny...🔪🔮😢
02/06/2023

️💧💦En so word die BOERE se kele met 'n stomp mes afgesny...🔪🔮😢

New proposed legislation could see commercial farmers getting allocated less water after the Department of Water and Sanitation's proposed new water licensing regulations, which require up to 75% black South African shareholding.

25/07/2022

DJI demo. Leopoldtville

21/07/2022

Dis in die en orals begin die blomme gesigwys.

So lyk dit alreeds by ons op die plaas, maar indien die reën te lank gaan wegbly, gaan hulle nie lank hou nie....

18/07/2022

Die aartappel-oes het vandag begin te Clanwilliam plaas en ons is dankbaar vir sulke gesonde aartappels!

Dis alweer daardie tyd van die jaar. En tog is daar altyd 'n paar "hansies".
13/06/2022

Dis alweer daardie tyd van die jaar. En tog is daar altyd 'n paar "hansies".

Address

Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 06:30 - 18:00
Tuesday 06:45 - 18:00
Wednesday 06:45 - 18:00
Thursday 06:45 - 18:00
Friday 06:45 - 16:00

Telephone

+27274822621

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GENIS - Farms/Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GENIS - Farms/Boerdery:

Shortcuts

Share