Zwilling Vleismerino’s

Directions Contact the business

Zwilling Vleismerino’s Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Zwilling Vleismerino’s, Farm, Clocolan.

02/09/2026
Hier is nog paar manne wat veiling toe gaan 4 Sept 26!!Sien julle daar!!
02/09/2026

Hier is nog paar manne wat veiling toe gaan 4 Sept 26!!
Sien julle daar!!

💥LET WEL!!!Veiling skuif na Boereplek agv reen wat voorspel word!!
01/09/2026

💥LET WEL!!!
Veiling skuif na Boereplek agv reen wat voorspel word!!

Hierdie week is dit die 41ste Clocolan SAVM produksie veiling! Skaapboerdery tel kop op met goeie pryse vir wol en vleis...
30/08/2026

Hierdie week is dit die 41ste Clocolan SAVM produksie veiling!
Skaapboerdery tel kop op met goeie pryse vir wol en vleis!
Vrydag 4 Sept 26 om 11h00
Kom bederf jou ooie met nuwe jong ramme met top genetika!
Mag die lammers val in 2027 se lamseisoen!!

14/08/2026
02/08/2026

Zwilling se Lot 125 op Nasionale Veiling in Bloemfontein die week.

31/07/2026

Ram 4278 BC van Zwilling Vleismerino is lot 124 op Bloemfontein Nasionale veiling.

30/07/2026

Lot 123 van Zwilling Vleismerinos op Bloemfontein Nasionale Veiling.

📆 Woensdag 5 Augustus 2026
📍Bloemfontein Skougronde

Zwilling Vleismerinos van Clocolan bied die volgende ramme aan by die Nasionale veiling in Bloemfontein op 5 Augustus 20...
24/07/2026

Zwilling Vleismerinos van Clocolan bied die volgende ramme aan by die Nasionale veiling in Bloemfontein op 5 Augustus 2026.

Lot 123 - 4229 BC
Lot 124 - 4278 BC
Lot 125 - 4144 BC
Lot 126 - 4096 BC

📍Bloemfontein skougronde

Hierdie week is veiling week! Onthou ons venue het verander. Ons sien almal Donderdag om 11:00 by Clocolan Gholfklub.
31/08/2025

Hierdie week is veiling week!
Onthou ons venue het verander.

Ons sien almal Donderdag om 11:00 by Clocolan Gholfklub.

Address

Clocolan

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zwilling Vleismerino’s posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zwilling Vleismerino’s:

Shortcuts

Share

Category