03/09/2026
| LOUWCOE CHAROLAIS
Hoekom ’n Louwcoe-bul?
Kom ontdek die antwoord tydens ’n dag vol praktiese kennis en waardevolle gesprekke – van kalwerversorging en groei tot die bestuur van Louwcoe se kudde en die voorbereiding van KI-saad en -bulle.
📅 15 September 2026
📍 Plaas Mountain View, Clocolan
🕘 Registrasie vanaf 09:00
RSVP teen 10 September
📞 Louwrens Viljoen: 082 334 4877
📞 Louise Viljoen: 083 253 4727
Kom leer, kom kuier, kom kyk wat ’n Louwcoe-bul só besonders maak.
•
•
•