22/10/2024
Dis kersie tyd in ons pragtige Oos Vrystaat. Kom kuier saam! Kontak Gwynet Higgo vir kaartjies om lekker saam te kuier. Besoek ook Constantia Cherry Farm vir die heel lekkerste kersie produkte. Ons gaan LEKKER kos maak, so kom honger. Ons deel môre meer...