Toverveld Biltong

Toverveld Biltong 'n Produk uit die Karoo
Beesbiltong, Beesdroëwors (geen MSG of preserveermiddels)
Biltongblare, Chi Madie van Zyl het voortgebou op ‘n oorgeërfde tradisie.

Biltong- en Droëwors- maak in die Karoo
Dis vroegoggend in die Karoo. Die lug is skoon en vars…..hoe kan mens anders, as om lus te wees vir die dag. Die reuk van vars geroosterde koljander en ander speserye laat jou besef dat daar vandag vleis bewerk word, maar hierdie is nie die jaarlikse bees wat geslag word nie. Wat op hierdie noot begin het, het gelei tot die gesofistikeerde en dinamiese vl

eisverwerkingseenheid wat dit vandag is. Oor ‘n tydperk van sewe jaar het sy die resep ontwikkel en verfyn. Vandag lewer sy ‘n uitgebreide reeks biltong- en droëworsprodukte om te voorsien in die veelvuldige behoeftes van haar kliënte. Die rustig atmosfeer van die Karoolandskap waar die beeste wei sowel as die karoobossie, verskaf aan die vleis unieke eienskappe wat smaak en tekstuur aanbetref. Voeg daarby die passie en persoonlike aandag wat die produksieproses geniet, en jy kan nie anders as om dit in die produk te proe nie. Liefde vir die Karoo en ‘n boeretradisie wat oor dekades kom, maak van Toverveld Biltong ‘n tydlose, eg Suid-Afrikaanse produk.

https://madeinthekaroo.co.za/
31/10/2024

https://madeinthekaroo.co.za/

We offer a variety of Karoo products, such as karoo lamb, beef, venison, ostrich, biltong, olive products, etc, delivered to your doorstep.

Met baie seën, genade en dankbaarheid gaan Toverveld biltong(16 jaar)en Deli(amper 4 jaar)sy deure sluit op 31 Oktober 2...
31/10/2024

Met baie seën, genade en dankbaarheid gaan Toverveld biltong(16 jaar)en Deli(amper 4 jaar)sy deure sluit op 31 Oktober 2024.

Dankie vir elke klient se lojaliteit en ondersteuning oor die jare.

Met opgewondenheid deel ek dat Toverveld biltong se kwaliteit produk steeds beskikbaar sal wees by Made in the Karoo en Stuck in the Middle Deli, Burgersdorp.

Vir enige bestellings kontak gerus vir
Louis Retief by
084 680 0333
[10/31, 08:30] Madie van Zyl:

We offer a variety of Karoo products, such as karoo lamb, beef, venison, ostrich, biltong, olive products, etc, delivered to your doorstep.

Address

Dwarsstraat
Colesberg Town
9795

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27823247441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Toverveld Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Toverveld Biltong:

Share

Category