27/07/2026
📢 Belangrike Kennisgewing aan al ons gewaardeerde kliënte
Liewe vriende en ondersteuners,
Dankie vir elkeen van julle wat ons deur die jare op hierdie Facebook-blad ondersteun het. ❤️
Ons wil julle graag laat weet dat Danabaai Slaghuis nou 'n nuwe amptelike Facebook-blad het!
Ons nooi julle vriendelik uit om ons nuwe blad te volg en te "Like", sodat julle niks misloop nie.
Op ons nuwe blad deel ons:
🥩 Ons nuutste spesiale aanbiedinge
🎉 Senior Burger-afslagdae
📢 Nuwe produkte
🎁 Kompetisies en verrassings
😊 En al die nuus oor wat by Danabaai Slaghuis gebeur.
Klik asseblief op die skakel na ons nuwe blad, volg ons en deel dit gerus met familie en vriende. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons! ❤️
https://www.facebook.com/share/18uT2jB9an/
Ons sien daarna uit om julle op ons nuwe Facebook-blad te verwelkom!
Enoch & Elouise Deetlefs
Danabaai Slaghuis 🥩