23/03/2026
The big day is coming…
We are preparing for the 8th mass capture of this specific Kalahari herd, established in 1983 in the camp “Grasbult”.
Each mass capture involves between 150–170 animals. Since the first capture, only the top 25 ewes of various ages, along with the best ram, have been released to breed for three years until the next mass capture. This method ensures exceptional genetic consistency and progress.
➡️ Female animals from this herd will be available for public purchase.
Available:
• Young ewes
• 11”–12 7/8” ewes
You will not find a mature ewe with shorter horns than these within the herd being captured. Remember in closed herds like this, approximately 80% of offspring tend to breed up to the herd average.
The rams produced in this herd are all Rowland Ward.
This means excellent value for money due to the outstanding genetics.
Capture date: May 2026
Ensure bookings while stock lasts.
Greetings
Alpha team
Passion Effort Dedication Quality
Koos du Plessis - 073 590 2102
Stephaan du Plessis - 083 234 1135
_______________________________________
Die groot dag kom nader…
Ons is besig om voor te berei vir die 8ste massavangs van hierdie spesifieke Kalahari-kudde, wat in 1983 in die kamp “Grasbult” gevestig is.
Elke massavangs behels tussen 150–170 diere. Sedert die eerste vangs is slegs die top 25 ooie van verskillende ouderdomme, saam met die beste ram, vrygelaat om vir drie jaar te teel tot die volgende massavangs. Hierdie metode verseker uitsonderlike genetiese konsekwentheid en vooruitgang.
➡️ Vroulike diere uit hierdie kudde sal vir die publiek beskikbaar wees.
Beskikbaar:
• Jong ooie
• 11”–12 7/8” ooie
Volwasse ooie uit hierdie trop is almal 11”+ en ramme uit hierdie trop maak almal Rowland Ward.
Hierdie trop het ‘n ongelooflike erfdwang danksy ‘n hoë tropgemiddeld.
Vangs datum: Mei 2026
Verseker besprekings terwyl voorraad hou.
Groete
Die Alpha-span
Passion Effort Dedication Quality
Koos du Plessis - 073 590 2102
Stephaan du Plessis - 083 234 1135