Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop Bier & Spiritus Verkope
Boetiek Soetwyn, Brandewyn, Gin & Likeur

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop is jou  "one stop shop" net voordat jy die jagveld betree. Bel & bestel of kom loer...
11/06/2026

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop is jou "one stop shop" net voordat jy die jagveld betree. Bel & bestel of kom loer in vir al jou drank, vleis en hout benodighede. 🍻

Bankvas agter die Stormers. Vandag vier ons dit met Soetwyn & Cupcakes.
06/06/2026

Bankvas agter die Stormers. Vandag vier ons dit met Soetwyn & Cupcakes.

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop ondersteun die Mal'va De Rust gemeenskapsprojek. Kom ons verf die dorp rooi. 🍺🌺
06/06/2026

Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop ondersteun die Mal'va De Rust gemeenskapsprojek. Kom ons verf die dorp rooi. 🍺🌺

22/05/2026
*WINTER HANDELSURE*Die winter klop aan die voordeur. Maak maar seker daar is 'n soetetjie in die kas & die vuurtjie bran...
01/05/2026

*WINTER HANDELSURE*
Die winter klop aan die voordeur. Maak maar seker daar is 'n soetetjie in die kas & die vuurtjie brand.

Address

53 Schoeman Street
De Rust

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27727981589

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Meihova Drankwinkel & Cape Wine Shop:

Share