Domein Doornkraal

Domein Doornkraal Ons winkel het 'n wye verskeidenheid tuisgemaakte Doornkraal-plaasprodukte wat tussen Oudtshoorn en Kom drink lekker koffie op ons stoep en kuier saam...

Ons winkel het 'n wye verskeidenheid tuisgemaakte Doornkraal plaasprodukte op die rakke , soos Karoobossie Geroosterde en Gerookte
Pampoensaad, Kweperkaas, Konfyte & Konserf en heerlike Karoolam, en in 'n poging om almal te probeer bevredig, sommer ook 'n groot reeks
uitgesoekte Klein Karoo produkte.

Perdry vir die hele familie!
15/06/2026

Perdry vir die hele familie!

Bederf deur lekker besoekers!
13/06/2026

Bederf deur lekker besoekers!

Giveaway time! We’re celebrating dads and the Klein Karoo with a beautiful prize from Karoo Space and Doornkraal. To ent...
12/06/2026

Giveaway time!

We’re celebrating dads and the Klein Karoo with a beautiful prize from Karoo Space and Doornkraal.

To enter, it’s as easy as 1, 2, 3:

1️⃣ - Make sure you like/follow Karoo Space and Domein Doornkraal.
2️⃣ - Tell us in the comments what you love about the Klein Karoo.
3️⃣ - Share this post.

Want an extra entry? Do the same on Instagram.

Entries close on 30 June 2026, and the winner will be announced on 1 July 2026. T&Cs apply.

10/06/2026

Kom bly en kom ry perd. Die oggende begin voor die son. 🤍

Rypgras onder die hoef. Stoom bo die koffiebeker. Die geluid van ‘n roskam teen ‘n rustige perd, en die wete dat die dag joune is om te ry.

Saans, as die kolle begin rooi gloei en die plaas een vir een tot ruste kom, sit jy buite en kyk oor ‘n landskap wat, na al die reën, vergeet het hoe droog hy ooit was.

Hobbie is nie ‘n wegbreek van die plaaslewe nie. Dit is die hart daarvan. Klein. Snoesig. N plek vir een, miskien twee.

📍 De Rust, Klein Karoo
🐎 Ruiters en ruiters se vriende welkom!

In die week se nuus 🌱🌱🌱🌱
24/05/2026

In die week se nuus
🌱🌱🌱🌱

DE RUST NUUS - Terwyl Moeder Natuur verlede...

18/05/2026

Klein Karoo Horse Adventures rescue missions in the Meiringspoort. Bringing supplies to Barry Meijer at Meijer's Rust Guest Farm.

Reën op die Karoo. 🌧️Ons het gebid. Ons het gewag. En toe het die lug oopgeskeur en die water geval soos ‘n seën wat lan...
13/05/2026

Reën op die Karoo. 🌧️

Ons het gebid. Ons het gewag. En toe het die lug oopgeskeur en die water geval soos ‘n seën wat lank agterstallig was.

Doornkraal is groen vandag. Vars. Lewend. En ons harte is vol.

Maar met die seën kom ook die krag van die natuur wat ons telkens herinner; ons is klein. Die water het swaar geword vir talle bure in ons area. Vloede het paaie, strukture en plase geraak. Vir hulle bid ons. Vir hulle hou ons ons hande oop.

Dit is die paradoks van die Karoo-reën, sy vul en sy spoel weg in dieselfde asemhaling. En tog bly ons dankbaar. Dankbaar vir elke druppel. Dankbaar vir die water wat lewe gee aan hierdie droë maar pragtige land.

Dankbaar vir die Karoo wat elke keer, al lyk dit onmoontlik, weer opstaan.

En dankbaar vir die mense rondom ons wat, ten spyte van alles, bly bou.

Aan God en aan Moeder Aarde. Dankie. Vir die water. Vir die groen. Vir die herinnering dat lewe altyd terugkeer.

Aan ons bure, ons d**k aan julle. Laat ons weet as ons kan help. 🤍

🌿 Doornkraal, De Rust, Klein Karoo

🚨Notice! Die pad van George - Noord: deur De Rust en Uniondale tot Colesburg deur Beaufort West is oop! Kom kuier, die Klein Karoo is tog so mooi. 🌱

Ons Hobbie Kothuis se bed is opgemaak.  Eens ’n buitekombuis, nou  ’n warm plek vir jou te kom bly.Perde-uitsigte deur d...
20/04/2026

Ons Hobbie Kothuis se bed is opgemaak. Eens ’n buitekombuis, nou ’n warm plek vir jou te kom bly.

Perde-uitsigte deur die dag met stadige oggende, Karoo-sterre saans, en die sagte ritme van plaaslewe net buite jou venster.

Hierdie winter, verruil die koue vir die Karoo-son, veral as jy ’n ruiter van hart is. Klim in die saal, bly oor, en word deel van Doornkraal se rustige gees.

Bespreek direk deur ons webwerf en geniet ons winterspesiaal. https://book.nightsbridge.com/35224

’n vrug met ’n storie. Die Kweper | The QuincePlant in liefde deur ons Oupa vir ons Ouma, wat altyd ’n Bybelse tuin wou ...
16/04/2026

’n vrug met ’n storie. Die Kweper | The Quince

Plant in liefde deur ons Oupa vir ons Ouma, wat altyd ’n Bybelse tuin wou hê… en vandag dra daardie bome nog vrug: goudgeel, geurig, en vol herinnering.

Ons maak soveel daarmee, maar een van ons gunstelinge bly eenvoudig:
soet gestoofde kwepers met room. ‘n ware winterklassiek by Doornkraal.

Van bottels tot bederf, daar is meer om te ontdek…
👉 Besoek ons aanlyn winkel of bel die Padstal om joune te bestel +27 82 895 5009

fruit

Not all getaways are about going somewhere, some are about coming back to yourself.Niel visited us for and left a lovely...
07/04/2026

Not all getaways are about going somewhere, some are about coming back to yourself.

Niel visited us for and left a lovely review you can see on Lekkerslaap.

“Kerneelia Cottage in De Rust is not just a place to stay, it is a soft landing for the soul. This beautiful, off-grid accommodation blends simplicity with a touch of elegance…

Dit voel nie soos ’n besoek nie, maar soos ’n tuiskoms | It didnt feel like a visiting, it felt like a kind of coming home.

We were spoiled with fresh wildflowers, farm milk and butter, delicious rusks, lemon marmalade, and without a doubt the best plum jam I have ever tasted. Every bite a small piece of farm happiness.”

Winter in the Karoo has its own kind of magic. Slow mornings, long shadows, and that golden sun warming your bones while the fireplace hums quietly inside.

Book your winter escape at a special rate, when booking directly on our website. The fireplace and winter Karoo sun are calling. Horse riding also available at a 10% discount if booked while you stay.

Boek vandag :
https://book.nightsbridge.com/21872

Address

N12 Tussen De Rust En Oudtshoorn
De Rust

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

0442516715

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Domein Doornkraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share